Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lafenis Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Beatrice W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie oulike oornag plek. Baie rustig, skoon en gerieflik. Baie voëls in die omgewing. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Kommerloos, verfrissend, ontspannend, "just what the doctor ordered". Ons het van Nelspruit gereis, was laat, maar die gasvryheid en hulpvaardigheid van die gasheer en gasvrou was uitsonderlik. Die kamer en fasiliteite was netjies, skoon en presies soos geadverteer. Ons kon nie vir beter vra nie, sal hierdie verblyf met vrymoedigheid aanbeveel en sou ek weer daarlangs gaan, slaap ons verseker by geen ander plek nie, alles was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizé B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangenaam en huislik. Baie netjies en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stiaan
Lafenis Selfsorg
Baie dankie vir jul positiewe indrukke. Groete.

Ruby K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing! Excellent, clean, comfortable and cozy. Wonderful welcome. I would recommend to everyone. Feel like a stay in the city. (As a city girl - CPT).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stiaan
Lafenis Selfsorg
Thanks a million, city girl.

Kelebogile M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Peace of mind. The best I'll definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stiaan
Lafenis Selfsorg
Thanx for your positive reply. We hope to see you back soon.

Gertruida V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan oornag. Baie vriendelike ontvangs deur Stiaan by ons aankoms. Lekker stil woonbuurt en veilige parkering voor die deur. Baie netjies en skoon en alles wat nodig is vir jou oornagverblyf. Baie dankie nogmaals.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Wonderlike mense. Ons het so lekker by Lafenis gekuier en Stiaan hulle gaan uit hulle pad om dit lekker te maak daar by hulle. Baie lekker braaipakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Skoon netjies plekkie, vriendelike gasheer. Alle geriewe soos geadverteer. Die woonstel het 'n lekker stort. Alles is skoon en netjies en die gasheer is vriendelik en gasvry, asook 'n goeie kommunikeerder. Vir ons doel was Lafenis Selfsorg presies wat die naam sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stiaan
Lafenis Selfsorg
Baie dankie vir jou positivewe opmerkings. Dit was lekker om julle te ontvang. Stiaan.

Coenie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2023

Skoon, gerieflik en geskik vir kort verblyfperiodes. Ons gasheer was baie behulpsaam. Die fasiliteite was skoon en netjies. Lafenis Selfsorg is ideaal vir kort verblyfperiodes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adina L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2023

Skoon, netjies en vriendelik. Aangename lafenis na 3 dae se harde kriekettoernooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stiaan
Lafenis Selfsorg
Ons waardeer jou opmerkings.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barney Klaff-straat 24, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68ac3ef84e363d2426f44244fbd28b0d14100e94e79b3d09b55a612cf7454895403c8aa8cabfc32e9765608028e3686ec163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 3 mense 12 5 1 5 24 Barney Klaff Street Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.915122504756 24.848038409787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang