Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lafenis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld, rustige omgewing en kan enige tyd aanbeveel. Vriendelik ontvang by blyplekkie. Die 2 nagte by Lafenis was net wat ons nodig gehad het. Rustige omgewing, skoon blyplek en slaapplek en sal dit enige tyd aanbeveel. Beslis weer daar oornag as ons weer Lambertsbaai besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinta P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangename kuier. Ons het die kuier vreeslik geniet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esau S
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Rustig en stil. Mooi plek, goeie area, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli N
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Not a user friendly layout of the rooms. Very small, uncomfortable shower. My stay was satisfactory.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2022

Eienaar was baie vriedelik en het seker gemaak ons is gemaklik. Baie lekker gekuier. Dankie vir die eienaar se geduld met ons.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Bonita M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2021

Fantasties. Atmosfeer was heerlik en mense is baie aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mona C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Oulike plekkie, netjies en baie gerieflik. Uiters gasvry en vriendelike egpaar. Daar is alles wat mens nodig het, baie gerieflik en baie netjies. Groot waardering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Baie fantasties en baie rustige area. Die omgewing baie rustig en in veilige gebied. Sal enige middeljarige tot ouer mense aanraai om daar te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Lafenis
Hallo Andre, Ek so bly julle het dit geniet, sien spoedig weer vir 'n kuiertjie. Vriendelike Groete, Susan

Gert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Baie gerieflik en netjies. Baie ruim en gerieflike eenheid. Ons is baie vriendelik ontvang. Eienaars meer as bereidwillig om te help met enigiets wat jy benodig. Die steil trap na die eenheid kan vir ouer mense 'n probleem wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Lafenis
More Gert Ons is so bly julle het die kuiertjie by ons geniet. Glo ons sien julle weer gou in Lambertsbaai. Vriendelike Groete Susan

Cornelia H
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2020

Stil, mooi see uitsig, pragtige tuintjie. Ons gasvrou was vriendelik, goed georganiseerd wat ingang en uitgang maklik gemaak het. Die dekor is oudmodies, maar "quirky" op sy eie manier. Die tuintjie is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spencestraat 33, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvTnC5M0yzVy0L6Bd62komG4KHrPOIvmlkdtSoNq4ZnF1WdazCd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 33 Spence Street Lambers Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.088779 18.3135179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang