Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Fleur Guesthouse & Garden Venue

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Suzani E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie skoon, baie netjies. Baie goed verwelkom, kamers was super skoon en netjies. Baie mooi en stil plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alti K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gekuier. Emily was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. Emily was 'n wonderlike gasvrou. Dit was 'n ongelooflike kuier met soveel passie uitgevoer. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Was lekker. Baie lekker geslaap. Warm maar lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin N
1 nag
4.8
Okt 2024

Gerieflik en gasvry. Heerlike ontbyt. Gasvry (Emily is 'n diamant!) Die tuin is pragtig en dit is 'n plekkie waar mens baie tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Heerlike blyplek, Emily maak dit baie spesiaal! Baie lekker plek om te bly, baie veilig en stil, en die kamer was baie ruim en mooi skoon, het alles gehad wat nodig is, Emily is voorwaar die diamant van die plek en het ons met 'n heerlike warm ontbyt bederf!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefna O
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

A cosy weekend in Potchefstroom. My recent weekend stay in Potchefstroom was simply wonderful. Molly's warm hospitality and attention to detail made my visit exceptionally comfortable. The bedroom was spacious and beautifully decorated, offering a restful night's sleep. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Lieflike en skoon gastehuis met vriendelikste gasvrou. Beveel die gastehuis graag aan. Het so lekker geslaap. Plek was skoon en ontbyt was heerlik. Gasvrou was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Molly
La Fleur Guesthouse & Garden Venue
Dit was ook vir ons aangenaam om julle hier te ontvang. Dankie vir die goeie resensie.

Philip M
Kort verblyf
4.8
Mei 2022

Vriendelike mense, skoon en netjies. Vriendelik ontvangs, maklike inboek, skoon, heerlike en netjiese kamer. Ontbyt is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Molly
La Fleur Guesthouse & Garden Venue
Dit was aangenaam om jou te ontmoet. Dankie vir positiewe resensie. Hoop ons sien jou gou weer.

Amorie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Gasvryheid en vriendelikheid. Breakfast was meer as genoeg, kamer en badkamer was netjies. Stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Molly
La Fleur Guesthouse & Garden Venue
Waardeer jou positiewe resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Molly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynne-straat, Erf 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEc9uk7Xwxpv3aQQmrWRfoXLKPlbyhSijqbQyssl9Q2qxEQHPNq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Wynne Street Plot 143 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.721799767313 27.126516180149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang