Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Fleur Guesthouse & Garden Venue

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynne-straat, Erf 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R970 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

La Fleur Guesthouse & Garden Venue is in Potchefstroom geleë en is ideaal vir vakansie- en sakereisigers.

Die gastehuis bied 6 kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamers het gemaklike beddens en sommige het en suite-badkamers. Badhanddoeke word voorsien en swemhanddoeke kan op versoek voorsien word. Drie van die kamers het lugversorging en die ander het waaiers of plafonwaaiers. Al die kamers het TV's, gratis WiFi, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan ontspan in die eetkamer wat 'n knus kaggel het in die winter, of in die lieflike tuin wat 'n swembad het.

Die LaFleur Garden Venue is ook beskikbaar vir verskeie funksies en kan tot 60 gaste op die omheinde patio huisves. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Suzani E
Gesin met tieners
5.0
Baie skoon, baie netjies. Baie goed verwelkom, kamers was super skoon en netjies. Baie mooi en stil plekkie.
Okt 2024
Alti K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Emily was baie gasvry.
Sep 2024
Wilma S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Emily was 'n wonderlike gasvrou. Dit was 'n ongelooflike kuier met soveel passie uitgevoer. Sal weer gaan.
Sep 2024
Natasha G
Saam met lewensmaat
5.0
Was lekker. Baie lekker geslaap. Warm maar lekker.
Mrt 2024
Stefna O
5.0
A cosy weekend in Potchefstroom. My recent weekend stay in Potchefstroom was simply wonderful. Molly's warm hospitality and attention t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Molly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Wynne-straat, Erf 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink La Fleur Guesthouse & Garden Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynne-straat, Erf 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEc9uk7Xwxpv3aQQmrWRfoXLKPlbyhSijqbQyssl9Q2qxEQHPNq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Wynne Street Plot 143 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.721799767313 27.126516180149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang