La Fleur Guesthouse & Garden Venue
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wynne-straat, Erf 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R970 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
LaFleur Garden Venue & Guesthouse is in Potchefstroom en is ideaal vir vakansie- en sakereisigers.
Die gastehuis bied verblyf in 6 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het gemaklike beddens en sommige het en suite-badkamers. Badhanddoeke word voorsien en swemhanddoeke kan op versoek voorsien word. Drie van die kamers het lugversorging en die ander het waaiers of plafonwaaiers. Al die kamers het TV's, gratis WiFi, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan in die eetarea by die kaggel kuier of in die lieflike tuin by die swembad ontspan.
Die LaFleur Garden Venue is ook beskikbaar vir funksies met plek vir tot 60 gaste op die toegeboude stoep. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Molly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Wynne-straat, Erf 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink La Fleur Guesthouse & Garden Venue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wynne-straat, Erf 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
-
TGCSA-gradering: