Lagai Roi Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Elandsfontein, Boshoek, 0301, Noordwes
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lagai Roi Guesthouse is in Boshoek in die hartjie van Pilanesberg geleë en bied gerieflike verblyf aan reisigers.
Elke standaard-chalet het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die chalet het 'n waaier, satelliet-TV en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie en 'n yskas toegerus is, asook braaigeriewe.
Die gebied het oor die algemeen 'n droë klimaat met droë gras en 'n bosagtige omgewing. Ten spyte van hierdie klimaat is daar manjifieke bome en plantegroei.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Xander Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plaas Elandsfontein, Boshoek, 0301, Noordwes
- Gaste dink Lagai Roi Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Elandsfontein, Boshoek, 0301, Noordwes