Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Beach 127

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Lagoon Beach 127
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rika V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Onvergeetlik lekker.

Sal vir enige iemand aanbeveel. Ongelooflike ligging met 'n prentjieweergawe uitsig. Baie goed toegerus. Netjies en mooi dekor.

Petri J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petri J

Gemors en vrot reuke op die strand maak dit onaangenaam.

Die woonstel is baie netjies en definitief aan te beveel. Die omgewing is egter baie teleurstellend. Die lagoon ruik na riool. Die gebruikte babadoeke lê die hele strand vol en die rommel en gemors maak dat jy glad nie op die strand wil loop nie.

Vanaf
Vanaf R3 160
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 160
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 2, Sunstays Lagoon Beach Apartments, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA818b251289d53e5bec5588f456f1cdc921e5da18cd7082cd783938a9e169535ef2b5723c4b39f289a6cf82d662b9c93015be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 160 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 2 Lagoon Gate Drive Sunstays Lagoon Beach Apartments 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.891848751572 18.48341079266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang