Lagoon Beach 136
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 239
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Magdelt B - Jul 2023
Algehele gradering
Lagoon Beach 136 het 'n pragtige uitsig.
Lees meerLagoon Beach 136 se terugvoer
Thank you Magdelt for taking the time to leave a review, it is appreciated. I am glad that you enjoyed your stay and we cannot wait to see you again
Matome M - Okt 2022
Algehele gradering
Very breathtaking view of the beach and Robin Island, so secure for kids and top deck swimming pool is out of this world.
Lagoon Beach 136 se terugvoer
Hi Matome,
We are so glad you and the family enjoyed your stay. Owner has been reviewing replacing that bed so we will motivate it more that its time to do so. When you visit again, we can ensure a peaceful night sleep.
Keep well Matome and see you soon. Regards CTHA Team
Edith P - Nov 2022
Algehele gradering
Views are worth it all.
Lagoon Beach 136 se terugvoer
Hi Edith. We are so glad you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back soon. We will definitely have the property manager have a look to see what the owner can do to put some TLC to make the stay even better for future guest. Keep well Edith, and see you soon. Regards CTHA Team
Cindy V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek, ook in 'n lekker area geleë. Plek was netjies en baie veilig.
Lees meerCharl F - Apr 2021
Algehele gradering
Alles lekker, maar die inklok proses bederf die hele ervaring.
Lees meerLagoon Beach 136 se terugvoer
Dagsê Charl. Ek wil net se dankie vir jou terugvoering. Ek is jammer om te hoor dat jou inklok by die perseel bederf was. Die app waarna u verwys is eintlik vir die gaste se onthalwe want dit het al die informasie wat 'n gas sal nodig hê ingeval iets moet gebeur of u enige besonderhede nodig sal hê, soos Wi-Fi besonderhede, informasie oor die parkering en enige ander informasie oor die woonstel en gebou. Die fotos wat geneem word is ook deel van die inklok proses. Ons doen dit vir die rede dat dit makliker is om terug te gaan na 'n foto as daar dalk enige iets gerapporteer is op die skoonmaak verslag. Dit beskerm die gas teen enige ongegronde eise teen die deposito. Ons waardeer die terugvoering van ons gaste en verwelkom u voorstelle wat u maak om dienste te verbeter.
Judith V - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Kirsten G - Aug 2019
Algehele gradering
Great stay!
Marthinus S - Des 2018
Algehele gradering
Verblyf was heerlik.
Lees meerAndre H - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was gerieflik met alles wat jy nodig het en groot genoeg vir 2 mense.
Lees meer- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Beach-rylaan, Milnerton, Kaapstad, 7446, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang