Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Beach 136

Selfsorg
Winteraanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Jul 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach-rylaan, Milnerton, Kaapstad, 7446, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 991 R1 394 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

136 Lagoon Beach is 'n moderne volledig gemeubileerde selfsorgvakansiewoonstel in 'n hotelkompleks reg op die Milnerton-strandfront in Kaapstad. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid aksies.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en is toeganklik met 'n hysbak of trappe. 136 Lagoon Beach beskik oor 2 slaapkamers wat met dubbelbeddens ingerig is, en albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, wasbak en toilet.

Die kombuis, eetarea en sitkamer is oopplan, met geriewe ingesluit in die kombuis soos 'n yskas-vrieskas en mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien asook 'n tuimeldroër, en oorgenoeg ingeboude kaste om stoor breekware en eetgerei, saam met ander toestelle.

Die sitkamer het gemaklike sitplekreëlings en 'n groot TV met sekere DStv-kanale ingesluit. Die sitkamer lei ook uit op 'n onderdakbalkon met stoepmeubels en wonderlike uitsigte oor Lagoon Beach.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir twee voertuie, en 136 Lagoon Beach is binne ryafstand van baie besienswaardighede en doendinge in Kaapstad af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Lagoon Beach 136
Netheid
4.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Lagoon Beach-rylaan, Milnerton, Kaapstad, 7446, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Beach 136 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 991
R1 991 R1 394
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 991
R1 991 R1 394
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach-rylaan, Milnerton, Kaapstad, 7446, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe815b88fa16b538579f68d29be53b65033e6d2f868fa432bbdd9d9a3acdac607e4d64920c85355818439a2cf2729cd348350?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 991 nouVanaf R1 394 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Lagoon Beach Drive Milnerton 7446 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.893331361005 18.482315242254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang