Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Beach 227A

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 393 R1 675 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lagoon Beach 227A is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die gewilde Lagoon Beach Apartments in Milnerton, Kaapstad. Dit is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié woonstel het slaapplek vir 'n maksimum van 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Boonop is daar 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die glasskuifdeur is daar 'n balkon met 'n buite-etenstafel wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie of 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte oor die gemeenskaplike swem en Blouberg-strandmeer bewonder. Die ligging van hierdie kompleks is naby talle winkels en gewilde restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 3 resensies vir Lagoon Beach 227A
Netheid
4.7/5
Diens
2.7/5
Ligging
2.3/5
Veiligheid
2.7/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 393
R2 393 R1 675
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 393
R2 393 R1 675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f1ea7f0837725c35700d52a34ec11ccd906d1a5ded43592ce04fb828938bebcaa19dd24366bead410a99392f6bd60c698d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 393 nouVanaf R1 675 per nag (plek vir 4) 3 5 1 3 1 Lagoon Gate Drive Lagoon Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8922683 18.4827126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang