Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Beach Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg, Lagoon Beach Apartments 106, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lagoon Beach Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks net oorkant die strand in die hartjie van Wildernis geleë, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers asook 'n badkamer met stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n tee- en koffieskinkbord. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien ook beskikbaar. Gaste moet net hul eie skoonmaakmiddels saambring. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel, braaigeriewe en 'n tuinspasie wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie. Gaste kry veilige parkeerplek vir slegs 1 voertuig.

Die ligging van hierdie kompleks is stapafstand vanaf die strand, winkels en restaurante asook Wilderness-strandmeer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lagoon Beach Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • George-weg, Lagoon Beach Apartments 106, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg, Lagoon Beach Apartments 106, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA223c6b1548968700b59ac6c5383817a6232c197f8dabdd7178c99cd567976ac57eb792c515f12ea105852a4e34b88d241a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 George Road Lagoon Beach Apartments 106 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.99472962379 22.577576838692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang