Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Beach Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Jo-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 17 resensies vir Lagoon Beach Hotel
Netheid
3.8/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Teboho K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teboho K

Wonderful.

The place was good, I understand why it is so expensive.

Sonja N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Sal Lagoon Beach Hotel weer besoek, was tevrede met die diens.

Met aankoms wou ons opgradeer en dit was nie beskikbaar nie anders as dit was dit skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik sal beslis weer soontoe gaan.

Hennie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie S

Ek was baie teleurgesteld gewees. Met ons aankoms het alles goed gegaan. Later moes ons uitvind dat die hoofkombuis afgebrand het so 2 of 3 weke gelede. Hulle het 'n beperkte spyskaart gehad.

Hulle het ons 'n dokument gegee met reëlings. Die hoofrestaurant sou net op sekere dae oop wees. Toe ons by die Brasserie restaurant se deur kom is daar 'n kennisgewing wat ons verwittig dat hy Vrydag en Saterdag oop is van 18:00 tot 22:00. Toe ons wil bespreek is ons ingelig dat dit toe is. As dit nie was vir die mooi uitsig nie, het ek al Vrydag uit geboek. As ek terugkyk na al die foute het ek 'n fout gemaak deur te bly.

Sharief L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharief L

Great stay!

The hotel is lovely and I enjoyed it very much.

Elize R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize R

Asemrowend.

Vriendelike staff. Pragstuk van 'n plek.

Hermias S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hermias S

Die kliëntediens was baie vriendelik, die plek self is vervalle en het niks in die sin van 'n "wow"-faktor nie.

Die gebou is vervalle. Jy betaal nie duur nie, maar jy kry 'n kamer bo-oor 'n besige pad. Die foto's is misleidend, dit lyk glad nie meer so nie. Die mense wat daar werk is baie behulpsaam en vriendelik, maar die verblyf self laat veel te wense oor.

Martiens K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Martiens K

Mislike mense.

Ek sal eerlik nie weer na daardie hotel toe gaan nie. Pragtige hotel met mooiste uitsig, maar mense is super ongeskik, veral die waiters. Dit help nie jy sit met so 'n hotel en die kliëntediens is daar nie van te praat nie.

Robbie H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie H

Diens en kamer was swak.

Kamer was teen 14:00 nog nie skoon nie.

Amadia S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Amadia S

Nooit weer!

Lawaai tot 01:30 in oggend! Vuil!

Chris O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O

Pragtige omgewing met luukse kamers.

Inklok by die hotel was flink en sonder enige probleme. Kamer was skoon en luuks. Onderdakparkering is gratis en gerusstellend. Pragtige uitsig op Tafelberg. Strand is veilig en bied geleentheid om lekker lang ente te gaan stap. Duidelik is die hotel gewild gemeet aan die hoeveelheid buitelandse besoekers.

Berdine V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berdine V

Gerieflik.

Baie aangenaam en skoon. Ruim kamer met alles tot jou beskikking.

Ina P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P

Ongelooflikste, mees asemrowende vakansie ooit!

Fantastiese uitsig, diens in hotel uitmuntend. Vriendelike ontvangs en baie bedagsame personeel. In kort: 'n wonderlike vakansie!

Lagoon Beach Hotel se terugvoer

Geagte Ina,

Baie dankie dat jy Lagoon Beach Hotel gekies het as die plek waar jy jou vakansie herhinneringe wou bou. Dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om jou so gou moontlik weer te kan akkommodeer. Mag jy 'n voorspoedige 2016 beleef.

Vriendelike Groete
Andre Turnbull (Algemene Bestuurder)

Lagoon Beach Hotel
Heidi N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi N

Baie mooi venue!

Uiters bekwame personeel, baie mooi en gerieflike kamers met pragtige uitsig en heerlik kos.

Ivonne V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivonne V

Die verblyf was gerieflik met 'n pragtige uitsig.

Ons het dit geniet en sal die hotel definitief vir ander gesinne aanbeveel.

Lani V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lani V

Verblyf was aangenaam behalwe vir die kos - dit kort baie aandag.

Lagoon Beach het van die vriendelikste personeel wat ek nog teegekom het, net jammer hulle kos is so aaklig. Die ontbyt laat veel te wense oor, en die res is ook glad nie wat mens verwag van so 'n spoggerige hotel nie.

Lagoon Beach Hotel se terugvoer

Liewe Lani,

Dankie vir die terugvoering op u verblyf by Lagoon Beach Hotel. Ons waardeer u konstruktiewe opinie omtrent ons ontbyt wat ons met ons sjef bespreek het.

Ons strewe daarna om seker te maak dat ons gaste ‘n onvergeetlike verblyf by ons het om seker te maak ons sien hulle gou weer. Laat weet gerus die volgende keer wanneer u weer kan kom kuier sodat ons kan verseker dat u behoeftes na omgesien word.

Groete,
Andre Turnbull
Algemene Bestuurder

Lagoon Beach Hotel
Antoinette N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N

'n Pragtige hotel met alles wat jy benodig. Vriendelike diens en uitmuntende kamers.

Die uitsig is asemrowend. Heerlike kos! Die diens is puik. Sal weer gebruik maak van dié hotel.

Geoffrey J - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geoffrey J

We had a lovely stay

Thank you for resolving a difficult situation.

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 532 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAulUHa7c2nPwQDXKP3ml2GYXJOPBiANI5afRLklxLDZOHvpqklH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
17 5 1 4 1 Lagoon Gate Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.892077777778 18.483255555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang