Lagoon Beach Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Jo-Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Teboho K - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Sonja N - Apr 2022
Algehele gradering
Sal Lagoon Beach Hotel weer besoek, was tevrede met die diens.
Hennie S - Jan 2022
Algehele gradering
Ek was baie teleurgesteld gewees. Met ons aankoms het alles goed gegaan. Later moes ons uitvind dat die hoofkombuis afgebrand het so 2 of 3 weke gelede. Hulle het 'n beperkte spyskaart gehad.
Lees meerSharief L - Des 2021
Algehele gradering
Great stay!
Elize R - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Hermias S - Okt 2021
Algehele gradering
Die kliëntediens was baie vriendelik, die plek self is vervalle en het niks in die sin van 'n "wow"-faktor nie.
Martiens K - Nov 2021
Algehele gradering
Mislike mense.
Robbie H - Feb 2020
Algehele gradering
Diens en kamer was swak.
Amadia S - Sep 2020
Algehele gradering
Nooit weer!
Chris O - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing met luukse kamers.
Berdine V - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Ina P - Jan 2016
Algehele gradering
Ongelooflikste, mees asemrowende vakansie ooit!
Lagoon Beach Hotel se terugvoer
Geagte Ina,
Baie dankie dat jy Lagoon Beach Hotel gekies het as die plek waar jy jou vakansie herhinneringe wou bou. Dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om jou so gou moontlik weer te kan akkommodeer. Mag jy 'n voorspoedige 2016 beleef.
Vriendelike Groete
Andre Turnbull (Algemene Bestuurder)
Heidi N - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie mooi venue!
Ivonne V - Des 2015
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik met 'n pragtige uitsig.
Lani V - Sep 2015
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam behalwe vir die kos - dit kort baie aandag.
Lagoon Beach Hotel se terugvoer
Liewe Lani,
Dankie vir die terugvoering op u verblyf by Lagoon Beach Hotel. Ons waardeer u konstruktiewe opinie omtrent ons ontbyt wat ons met ons sjef bespreek het.
Ons strewe daarna om seker te maak dat ons gaste ‘n onvergeetlike verblyf by ons het om seker te maak ons sien hulle gou weer. Laat weet gerus die volgende keer wanneer u weer kan kom kuier sodat ons kan verseker dat u behoeftes na omgesien word.
Groete,
Andre Turnbull
Algemene Bestuurder
Antoinette N - Jun 2014
Algehele gradering
'n Pragtige hotel met alles wat jy benodig. Vriendelike diens en uitmuntende kamers.
Geoffrey J - Feb 2014
Algehele gradering
We had a lovely stay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 532 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang