Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Beach Hotel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 532 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Tydelik onbeskikbaar
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lagoon Beach Hotel is direk op die strand in Milnerton geleë en kyk uit oor die see en die aangrensende stad en Tafelberg in Kaapstad. Die hotel bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek.

Verblyf by Lagoon Beach Hotel beskik oor 229 smaakvol versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Sommige van die kamerkategorieë bied skilderagtige see-uitsigte. Verder bevat elke kamer gratis WiFi, lugversorging, 'n elektroniese kluis, 'n yskassie, 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel beskik ook oor 3 restaurante, 'n ten volle werkende spa en 3 swembaddens. Vir die korporatiewe reisiger is daar 13 konferensielokale om te huur en troues of ander sosiale geleenthede kan ook gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.

Lagoon Beach Hotel is ideaal geleë sowat 2 km vanaf Milnerton Gholfklub, 8 tot 10 km vanaf die CTICC, die Kunstekaap Teater, die SSK, 7 km vanaf Canal Walk Winkelsentrum en Century City Konferensiesentrum, om maar 'n paar besienswaardighede te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Jo-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Lagoon Gate-rylaan 1, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Beach Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 532 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAulUHa7c2nPwQDXKP3ml2GYXJOPBiANI5afRLklxLDZOHvpqklH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
17 5 1 4 1 Lagoon Gate Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.892077777778 18.483255555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang