Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Breeze Guest House

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
4.1
Norena R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Excellent location. It was great. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Lagoon Breeze Guest House
Thank you. Your feedback is greatly appreciated. Hope to see you soon.

Jurgens S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Maklike bespreking, vriendelike ontvangs, veilige parkeerplek, skoon en veilig. Wat 'n pragtige gastehuis met die mooiste uitsig oor die Knysna-meer. Mell was so vriendelik en akkommoderend. Baie dankie, Mell!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Had a lovely stay. Had a wonderful stay and would recommend it anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tasmin Z
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Jan 2024

8am is breakfast, 8:15 front door was still locked! Horrible. Won't go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Melanie
Lagoon Breeze Guest House
Good day, Our side door is always open. There were guests already having breakfast then. These guests left as they were in a huge hurry.

Jayson G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Beautiful views, friendly staff, excellent breakfast! Mel was extremely friendly and an all-around amazing host! She was great with our baba and always made sure that he was not neglected! They even provided a cot for him, at no extra cost! Mel is very knowledgeable about the town and always had recommendations of what to do, where to go, and places to eat at with specials, etc.! Was an amazing experience! LB Guest House will certainly be our accommodation of choice every time we go to Knysna!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Dit was asemrowend. Die view is amazing, die host het dit baie gemaklik gemaak om alles te doen en ons te help. Dit was 'n baie lekker blyplek, sal dit aanbeveel vir almal, maar die dakwoonstel is die ingerig om kos in te kan maak nie. Daar's wel 'n ketel en yskas, maar dit is dit. Die braaifasiliteite is onder op die gras op klein braaiers, so dit maak dit nie regtig dit soos self-catering voel nie. Nog 'n ding is die wifi het ons nie lekker opgevang nie, ek weet die host het gesê sy is besig om dit reg te maak. Verder as dit was daar geen klagte nie. Breakfast was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2023

Gerieflik en gesellig. Dit sal miskien 'n goeie idee wees as daar 'n klein yskassie in elke kamer kan wees. Die eenheid het ook nie 'n bo-laken gehad nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Larry K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Most warm welcome, beautiful setting and amazing hospitality. We enjoyed our short stay at the Lagoon Breeze so much and we will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Des 2022

Onaangenaam. Net nadat ek ingeboek en betaal het is ek skielik verskuif na die swakste kamer op die perseel.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2022

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 104, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88c1689da83fdacdeaf28403d9e609447219181de43b75ab39bfc17344e924da9e842220a6e6cc1b7bf59f73496d65b4e37b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 104 Main Street Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036168732989 23.034414481881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang