Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Breeze Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 15 resensies vir Lagoon Breeze Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.4/5
Norena R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norena R

Excellent location.

It was great. Will stay there again.

Lagoon Breeze Guest House se terugvoer

Thank you. Your feedback is greatly appreciated. Hope to see you soon.

Lagoon Breeze Guest House
Jurgens S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S

Maklike bespreking, vriendelike ontvangs, veilige parkeerplek, skoon en veilig.

Wat 'n pragtige gastehuis met die mooiste uitsig oor die Knysna-meer. Mell was so vriendelik en akkommoderend. Baie dankie, Mell!

Michael N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N

Had a lovely stay.

Had a wonderful stay and would recommend it anytime.

Tasmin Z - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tasmin Z

8am is breakfast, 8:15 front door was still locked!

Horrible. Won't go back.

Lagoon Breeze Guest House se terugvoer

Good day,

Our side door is always open. There were guests already having breakfast then. These guests left as they were in a huge hurry.

Lagoon Breeze Guest House
Jayson G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson G

Beautiful views, friendly staff, excellent breakfast!

Mel was extremely friendly and an all-around amazing host! She was great with our baba and always made sure that he was not neglected! They even provided a cot for him, at no extra cost! Mel is very knowledgeable about the town and always had recommendations of what to do, where to go, and places to eat at with specials, etc.! Was an amazing experience! LB Guest House will certainly be our accommodation of choice every time we go to Knysna!

Marco B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco B

Dit was asemrowend. Die view is amazing, die host het dit baie gemaklik gemaak om alles te doen en ons te help.

Dit was 'n baie lekker blyplek, sal dit aanbeveel vir almal, maar die dakwoonstel is die ingerig om kos in te kan maak nie. Daar's wel 'n ketel en yskas, maar dit is dit. Die braaifasiliteite is onder op die gras op klein braaiers, so dit maak dit nie regtig dit soos self-catering voel nie. Nog 'n ding is die wifi het ons nie lekker opgevang nie, ek weet die host het gesê sy is besig om dit reg te maak. Verder as dit was daar geen klagte nie. Breakfast was amazing.

Dirk E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk E

Gerieflik en gesellig.

Dit sal miskien 'n goeie idee wees as daar 'n klein yskassie in elke kamer kan wees. Die eenheid het ook nie 'n bo-laken gehad nie.

Larry K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry K

Most warm welcome, beautiful setting and amazing hospitality.

We enjoyed our short stay at the Lagoon Breeze so much and we will definitely return.

Quinton H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Quinton H

Onaangenaam.

Net nadat ek ingeboek en betaal het is ek skielik verskuif na die swakste kamer op die perseel.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Mark G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mark G

Not what we expected.

We were put in a room that seems shabby and not luxury as advertised. Was just a place to sleep. Traffic noise the entire night. We couldn't use WiFi offered, signal weak and intermittent.

Lagoon Breeze Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback. It is greatly appreciated. We are new owners and we got the noise from the road and we are doing plans to see how we can improve on that. Regarding the Wi-Fi and signal we are exploring options to improve that as well. We sincerely do apologise for any inconvenience caused. We are definitely looking into all your concerns.

Lagoon Breeze Guest House
Marietjie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marietjie P

Gastehuise wat adverteer gratis WiFi wat skielik as jy arriveer net in sekere dele van gastehuis, maak mens sommer dadelik ongelukkig.

Die kamertjie waarin ons toe is het geen WiFi en net Netflix op TV. Skuif in ander nog kleiner kamer in, nog kleiner en geen uitsig, hierdie keer darem met WiFi! Dis al. Voel ook die bedrag per nag vir dit wat jy kry, is heeltemal te hoog!

Andries V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Nice location nearby the water.

Nice large house just outside Knysna, well taken care of. The room is a bit small but perfect for one night.

Andrew S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew S

Baie netjiese kamers met 'n gevoel van veiligheid.

Baie netjiese kamers met 'n gevoel van veiligheid. Baie mooi ligging en uitsig, met 'n goeie ontbyt. Enigste teleurstelling was dat daar op die website genoem word dat daar DStv-kanale op die TV in die twin bedroom kamers is, en dit was nie die geval nie.

Lagoon Breeze Guest House se terugvoer

Ons se baie dankie vir u ondersteuning en ons hoop om u weer te sien in die toekoms. Ons het geen DStv in ons kamers nie maar ons het dit beskikbaar in ons sitkamers. Ons sien uit om u weer te sien. God seën

Lagoon Breeze Guest House
Pieter L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Mense vriendelik en behulpsaam.

Dit is gerieflik langs die N2 wat ook voertuig-geraas veroorsaak. As jy egter in die kamer is, dan is die geraas nie steurend nie. Die ontbyt, kamer en geriewe was goeie waarde vir geld. Kamer netjies en skoon.

Lagoon Breeze Guest House se terugvoer

Dankie vir u ondersteuning, ons is baie dankbaar. Hoop om u weer te sien.

Lagoon Breeze Guest House
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 104, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88c1689da83fdacdeaf28403d9e609447219181de43b75ab39bfc17344e924da9e842220a6e6cc1b7bf59f73496d65b4e37b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 104 Main Street Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036168732989 23.034414481881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang