Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Escape

Selfsorg
Weeksdagaanbod 45% af

Kry 45% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bafolia-straat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 000 R5 500 per nag (plek vir 19)

Beskrywing

Lagoon Escape is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis in Langebaan en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer. Hierdie huis is die ideale opsie vir 'n groot groep vriende of 'n gesin wat vakansieverblyf naby die strand soek.

Dié huis beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n aparte toilet en bied slaapplek 19 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, TV met Netflix, 'n ingeboude braai en gemaklike rusbanke. Hierdie area lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n houtvuurwarmbad.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar. Die huis is naby die strand, staproetes, visvangplekke, die seiljagklub, Laguna Mall, Club Mykonos en Sunnypark.

Kamer-opset

Kapasiteit: 19 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 5 mense
2 xKinderbank vir 2
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 6

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Bafolia-straat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R10 000
R10 000 R5 500
per nag (plek vir 19)
Vanaf R10 000
R10 000 R5 500
per nag (plek vir 19)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bafolia-straat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9031a290f14c7002890dfa8732d2ba8d6fef6ff228f4975c8ddcc7911fd5cf8db5c0eab6b196c868e09724d18c449c3b5fdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R10 000 nouVanaf R5 500 per nag (plek vir 19) 6 Bafolia Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.103332333439 18.035297994936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang