Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Huis 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie-singel 4, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lagoon Huis 4 is in Myburgh Park, Langebaan, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, en verskeie doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief, en elke kamer is toegerus met 'n haardroër.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, asook breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir ekstra gerief. Die oopplan-sitkamer bied gemaklike rusbanke, 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre onbeperkte WiFi geniet. Vir binnenshuise vermaak is daar 'n pooltafel en 'n binnebraai, perfek vir wanneer die weer nie lekker is nie. Daar is ook 'n gastetoilet.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel, en die huis is toegerus met 'n alarmstelsel en balke vir ekstra sekuriteit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Lagoon Huis 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Tobie-singel 4, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Huis 4 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie-singel 4, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dffd86a21b68b1a15a11d1540b399d40ead33b9292537ac3e38215d6d8494a654d2779f1c0867aac9cf6a4ac133f504622e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 4 Tobie Close Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.106726227857 18.037587394021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang