Lagoon Leisure
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bayswater-weg 71, Leisure-eiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R8 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lagoon Leisure is 'n multiverdiepinghuis op Leisure-eiland in Knysna. Dit bied 'n uitsig oor die Knysna-strandmeer en die bekende Knysnakoppe en is ideaal vir 'n groot gesin.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed vir kinders en 'n stapelbed vir kinders. Party kamers het sitareas met 'n uitsig oor die omgewing en lei na balkonne met meubels of 'n lieflike tuin. Twee slaapkamers het en suite-badkamers en die ander slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n elektriese stoof, gasstoof, dubbeloond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek om te eet en te ontspan, asook 'n kaggel. Daar is 'n TV met DStv in die tweede sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die hoofleefarea lei na die stoep met sitplek en 'n uitsig oor die grasperk, strandmeer en op die Knynakoppe. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is 350 m vanaf Bollardsbaai en 600 m vanaf koffiewinkels en trekpleisters.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Bayswater-weg 71, Leisure-eiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bayswater-weg 71, Leisure-eiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang