Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Samantha A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Kuier was uitstekend, stil en rustig. Verblyf was uitstekend. Vriendelike diens. Plek was netjies en skoon. Dit is regtig waarde vir jou geld en ek sal dit aanbeveel vir enigeen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen I
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Eienaar is vriendelik en die kuiertjie was baie aangenaam. Baie lekker gebly en dit geniet. Baie rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik, ons gasheer het die ekstra myl vir ons geloop. Alles was baie netjies en op standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotta D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Besonders mooi en netjies. Ons het een aand hier oornag en sal enige tyd weer terugkom. Ons is so hartlik ontvang. Baie vriendelik. Kamer was besonders netjies en goed ingerig. Ek beveel hulle 100% aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wahlied
Lagoon Lodge
Baie dankie vir die goeie resensie, Charlotta! Dit was baie lekker om julle hier te hê. Die lekker gesels word altyd opreg waardeer. Dankie dat julle ons gekies het om by te bly uit duisende ander. Groete en veilige reis. Wahlied

Bob A
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Value for money, in a quiet area. Definitely would go there again. Thoroughly enjoyed my stay there. Located nearby shops and beaches. Very friendly and helpful owners; the host is a very personable and likeable guy. I liked how easy I could check in and out with my 2 heavy suitcases!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wahlied
Lagoon Lodge
It was great having you, Bob. I hope you're safely back home! We will keep the water bottled for your next travel. Keep well.

Stella H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Excellent. Our stay was very nice. The area was nearby to most destinations. Shopping centres and malls were very near. The host was very helpful with all travel needs. The host was very helpful with tour destinations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta G
Lang verblyf
4.8
Jun 2024

Tranquil, safe, and comfortable. I made the reservation and contacted the owner to confirm some details. He responded promptly and was extremely accommodating. My stay was very pleasant, and I felt safe throughout. The owner regularly followed up to ensure everything was in order. Lagoon Lodge is within walking distance to the lighthouse, beach, and shopping centres. I highly recommend this place and will definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wahlied
Lagoon Lodge
Thanks for the review, Marieta! It was great having you here. Our conversation was very intriguing for me. Safe travels and see you soon.

Deirdre K
1 nag Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Baie lekker. Baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jolene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustige heenkoms na 'n stresvolle dag. Ons het dit geniet en dit is op 'n rustige, veilige plek. Die eienaar is ook baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wahlied Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Costwold-rylaan 17, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f06e105e3748cda8f4cf92a92b0e5047a28e8b898776af21c90df1b84bfc40d4c079c612b14199c664f943cbf073f1dfd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 17 Cotswold Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.878844344792 18.491329671793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang