Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Costwold-rylaan 17, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lagoon Lodge is in Milnerton, Kaapstad, geleë en bied gerieflike verblyf aan gaste wat wil wegbreek.

Verblyf word in 2 woonstelle gebied, elk met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Elke woonstel het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n rusbank. Ander dienste soos skoonmaak- en wasgoeddienste is ook beskikbaar. Toegang word deur gemotoriseerde hekke verkry en veilige parkeerplek is gratis beskikbaar.

Hierdie woonstelle is ideaal vir ontspanningsreisigers, gaste wat van die huis af werk en jong werkendes wat op soek is na verblyf naby die sakekern en industriële areas soos Montagu-tuine. Aktiwiteite in die omgewing sluit kanovaart, vlieërbranderplankryers, draf, fietsryroetes en staproetes in. Daar is ook tennisbane op die verblyf se voorstoep.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Lagoon Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wahlied Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Costwold-rylaan 17, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Costwold-rylaan 17, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f06e105e3748cda8f4cf92a92b0e5047a28e8b898776af21c90df1b84bfc40d4c079c612b14199c664f943cbf073f1dfd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 17 Cotswold Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.878844344792 18.491329671793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang