Lagoon Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 365
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Astrid T - Sep 2024
Algehele gradering
Hierdie kuier was absoluut perfek! Ontbyt was amazing. Ligging tops!
Kobus V - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie diens met 'n pragtige uitsig oor die lagoon.
Morwa Rakgodu M - Apr 2024
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Maryke V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u te Lagoon Lodge tuis gegaan het. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en ons lieflike plekkie met julle kon deel.
Corne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie baie gerieflik en waarde vir geld.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie Corne, dit was baie aangenaam om u te ontmoet!
Claudina W - Jan 2024
Algehele gradering
Stay was good. Place was good.
Querisa N - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Lagoon Lodge se terugvoer
Thank you for staying with Lagoon Lodge. It was an absolute pleasure having you as our guest!
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies.
Lisa Marie F - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie diens, skoon en vriendelik.
Helena D - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Lagoon Lodge se terugvoer
Helena
Baie dankie dat u te Lagoon Lodge tuis gegaan het, baie dankie vir u positiewe terugvoering aangaande u verblyf ondervinding by ons.
Magda S - Jan 2023
Algehele gradering
Kan heeldag op die dek sit en die gasvryheid geniet.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u te Lagoon Lodge tuis gegaan het.
Heletia J - Nov 2023
Algehele gradering
Kort, maar lekker.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u by Lagoon Lodge tuis gegaan het. Neem asb. kennis dat die eenheid waarin u tuis gegaan het ons ekonomiese eenheid is wat 3 mense kan vat, die 'budget' eenheid, wat ook 'n klein kombuis in het sowel as 'n en-suite badkamer. Die muurproppe is maar soos alle muurproppe by die huis en die gaste moet ongelukkig hul eie aansluiters bring vir hul foonladers soos wat hulle by die huis het. Baie dankie vir die terugvoering aangaande die verblyf by ons!
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Tilla O - Apr 2023
Algehele gradering
Het lekker gebly, maar geen hakies en rakkies in stort nie.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u te Lagoon Lodge tuis gegaan het. Ons waardeer die terugvoering aangaande u verblyf by ons. Ons glo ons het n heerlike kontinentale ontbyt wat bestaan uit 'n baie lekker koppie wakkermaak met heerlike filter koffie / tee en 2 soorte vrugte sap, met heerlike vars gesnyde vrugte slaai en volroom plaas jogurt (wat ons direk van ons plaaslike melkplaas kry) , meusli mengsel en natuurlik ons geheime resep Franse roosterbrood. Ontbyt sluit ook n heerlike basiese Engelse ontbyt in waar u nog ook die keuse het of u gebakte / roer / gekookte of posjeer eiers wil bestel wat vergesel word met heerlike spek , sampioene en n snytjie tamatie asook roosterbrood, u kan selfs ons wereld bekende omelet bestel wat alle genoemde bestandele binne in het met kaas en sprietuie ook by.
Marelize E - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese diens.
Vernon C - Des 2022
Algehele gradering
Lagoon Lodge is 'n fantastiese plek met 'n baie mooi uitsig van die lagoon The Heads.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie dat julle hier by ons te Lagoon Lodge tuis gegaan het, dit was 'n voorreg om sulke vriendelike mense te kon ontmoet.
Stephanus L - Des 2022
Algehele gradering
Baie skoon, goeie ligging en verkeerstoegang.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u tuis gegaan het by Lagoon Lodge. Dit was 'n groot plesier om julle as ons gaste te kon he.
Valentino L - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u ouers by ons kon tuis gegaan het.
Dawid F - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees het elke oomblik geniet.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u te Lagoon Lodge tuis gegaan het.
Michela D - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful views, delicious breakfast, gracious host, comfortable accomodation.
Lagoon Lodge se terugvoer
Hi Michela,
Thank you for staying with us at Lagoon Lodge. It was an absolute pleasure and a privilege having such friendly and inquisitive guests staying with us, it is always a pleasure suggesting adventures and activities for our guests to enjoy everything that Knysna and surrounding have to offer. We appreciate your feedback regarding your stay.
Roche W - Feb 2022
Algehele gradering
Ons was dolgelukkig by Lagoon Lodge. Die ideale ligging, gasvry en bekostigbaar.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie Roche, dit was n absolute plesier om julle as ons gaste te kan he!
Ahmed J - Des 2021
Algehele gradering
Awesome service - thanks Appel.
Lagoon Lodge se terugvoer
Thank you for staying with Lagoon Lodge! It was awesome meeting you!
Ieda S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Maura R - Sep 2021
Algehele gradering
Comfortable stay in gorgeous Knysna.
Lagoon Lodge se terugvoer
Thank you for staying with Lagoon Lodge, it was awesome having you as our guest!
Thank you for sharing your stay experience with us!
Maryna D - Des 2021
Algehele gradering
Gesellige vriendelike mense.
Armand K - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig met ’n gerieflike ligging.
Astrid V - Okt 2019
Algehele gradering
Stunning view over Knysna Lagoon.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowende uitsig oor Knysna Strandmeer.
'n Bekoorlike gastehuis. Ontbyt op die terras wat 'n uitsig oor die Knysna Strandmeer het is 'n plesier!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lagoon Lodge se terugvoer
Hi Astrid
Thank you for staying with Lagoon Lodge, and for sharing your experience with us
Joos R - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties. Ontbyt en ontvangs uit die boeke.
Igna J - Jan 2019
Algehele gradering
Die verblyf is uitstekend en die personeel is vriendelik en hulpvaardig.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u te Lagoon Lodge tuis gegaan het, dit was 'n absolute plesier om julle as ons gaste te kon he. Ons waardeer opreg die terugvoering aangaande julle verblyf met ons.
Shanon D - Jan 2019
Algehele gradering
Daar is nie genoeg woorde om dit te beskryf nie. Onvergeetlik! Asemrowend! Beste vakansie ooit. Waarde vir geld.
Lees meerLagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Shanon, dit maak ons almal so baie bly om te sien dat ons gaste so n wonderlike ervaring gehad het hier by ons. Dit was 'n absolute plesier om julle as ons gaste te ontvang.
Ferdi G - Okt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lagoon Lodge se terugvoer
Hi Ferdi,
Baie dankie dat u te Lagoon Lodge tuis gegaan het! Ons waardeer dat u terugvoer gee van u verblyf ervaring met ons. Hoop om julle gou weer te sien!
Reyn V - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik. Sal weer besoek.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u te Lagoon Lodge tuis gegaan het. Ons waardeer u terugvoering opreg.
Johannes C - Apr 2019
Algehele gradering
Friendly staff, perfect location.
Lagoon Lodge se terugvoer
Thank you for staying with Lagoon Lodge. We are struggling with a dilemma; do we cover up the beautiful original 1942 Yellow wood floors or do we leave it partially open and cover the areas mostly walked by the upstairs guests.
Paula R - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflike kamer, mooiste uitsig, heerlike ontbyt en vriendelike gasvryheid.
Marco S - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker en veilige verblyf in Knysna.
Lagoon Lodge se terugvoer
Hi Marisa,
Baie dankie dat jul tuis gegaan het hier by ons te Lagoon Lodge. Ons waardeer opreg die terugvoer, dit maak ons sommer baie bly as ons hoor ons gaste het dit hier geniet.
A.d. P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjiese, skoon plek, goed geleêl
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u te Lagoon Lodge tuis gegaan het, dit was n absolute plesier om jul as ons gaste te kan he. Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg want dit help ons om te verbeter en te strewe na verbetering vir verblyf van ons gaste. Ons sal onmiddelik ondersoek instel oor die waaiers, daar is veronderstel om 1 in elke kamer te wees, die lugverkoelingseenheid is eintlik ons warm water pompe vir die warm water vir die lodge. Ons struikel tans met die besluit om beter isolasie in te sit vir die vloere, die huis is in 1942 gebou deur pastoor Thompson en sy vrou en spog nog met die pragtige oorspronklike geelhout vloere wat ons so graag wil wys vir almal. Ons be-oog om binnekort ten minste vir die 2 boonste kamers isolasie in te sit.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Lizeth M - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Sonja V - Nov 2018
Algehele gradering
Goed B&B.
Chantell H - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties, rustig, romanties, naby wonderlike restaurant en die mooiste uitsig.
Marlene K - Jul 2018
Algehele gradering
Ontspannend, gesellig en met die vriendelikste diens.
Sandi P - Jul 2018
Algehele gradering
It was stunning.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stunning.
Diens was uitstekend. Mal daaroor.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lagoon Lodge se terugvoer
Thank you, Sandy, for taking the time to give us this great review to show us we are on the right path of customer care.
Magriet J - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie vriendelike diens.
Anna-mari S - Mrt 2018
Algehele gradering
Absolutely gorgeous view and the rooms are beautiful!
Antoinetta B - Jul 2018
Algehele gradering
Aangenaam, net te kort!
Jannette B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, koffie en handdoeke in die kamer. Lieflike ontbyt!
Mario V - Mrt 2018
Algehele gradering
Very nice, a bit dated, but for the price it is worthwhile.
Welma G - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u by ons kom tuis gaan het, asook die tydjie af te knyp het om vir ons die terugvoering te gee. Ons neem elke een van die terugvoering ernstig op, want dit help en lei ons na ons strewe om vir ons gaste dit net lekker en perfek te maak.
André K - Feb 2018
Algehele gradering
Rustige verblyf in historiese tuiste.
Petro D - Sep 2018
Algehele gradering
Stunning. Die kaggelvuurtjie het die ding gedoen.
Coreen M - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Jayce C - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Kobie R - Des 2017
Algehele gradering
Puik, en by vêrre die beste ervaring van die 5 vakansieplekke wat ek en my vrou die vakansie besoek het!
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie Kobie vir die wonderlike resensie , dit beteken vir ons die wereld en ons neem alle resensie ten sterkste op sodat ons kan sien of ons op die regte pad is om ons kliente gelukkig en tevrede te hou of om te kyk net waar ons kan verbeter.
Liandra D - Des 2017
Algehele gradering
Beslis waarde vir jou geld - fantasties!
Francois D - Des 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik, rustig en stil in die nag.
Carla O - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasmagories, verby lekker.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie Carla
Dit was n absolute plesier om julle te ontmoet, baie dankie vir die tyd om vir ons die fantastiese terugvoer te gee, ons waardeer dit opreg.
Louise V - Jul 2017
Algehele gradering
'n Heerlike ervaring danksy Appel.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie Louise, dit was fantasties om julle te ontmoet. Dit is altyd baie lekker vir my om almal wat belangstael te vertel wat alles Knysna maak en om dit te beleef.
Lizeth M - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly.
Ernst V - Mei 2017
Algehele gradering
Almal het ons baie welkom laat voel en baie behulpsaam oor omgewing en besienswaardighede.
Dirk N - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker ligging en mooi uitsig.
Christie L - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike oornaggeriewe en voldoende ontbyt vir lang tog Kaap toe!
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kuiertjie en die terugvoer, dit word waardeer. Al was dit slegs 'n oornag stop, was dit baie aangenaam om julle te ontmoet. Dit is altyd baie lekker om te hoor dat ons gaste baie lekker gebly het en tevrede was met ons fasiliteite en ons diens.
Glenville S - Jun 2017
Algehele gradering
Baie ontspanne en fantasties.
Jan P - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lindsey D - Mei 2017
Algehele gradering
Lovely stay with a beautiful view.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike verblyf met 'n mooi uitsig.
Ons het lieflike tydjie by Lagoon Lodge gehad. Ons is vriendelik verwelkom en het tuis gevoel. Ontbyt was uitstekend en die gashere het seker gemaak ons is gelukkig! Lagoon Lodge is nie te ver van die dorpskern en winkels af nie, en net 'n kort entjie se ry van die waterfront af. Ons het die uitsig van die strandmeer af geniet en gekyk hoe die son oor die waterfront sak. Ons beveel hierdie plek aan en sal weer hier bly!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nico B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en veilig.
Angelo M - Jul 2017
Algehele gradering
Very homely and friendly atmosphere.
Willie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Eersteklas.
Renscha V - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker!
Antoinette M - Sep 2017
Algehele gradering
Baie basies, maar die N2 is heeltemal te naby na my sin.
Lagoon Lodge se terugvoer
Hi Antoinette,
Eerstens baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee, ons waardeer dit baie en u insetsel word hoog op prys gestel. Daar is 'n bietjie geskiedenis aan ons ontvangs kantoor wat 'n entjie af is vanaf die hoof huis, pastoor Thompson het hom so gebou in 1942 en oorspronklik was dit die ou boot huisie wat later tot ontvangs omskep is om sodoende die mense kan help wat op en af ry vir 'n ou slaap plekkie. Ongelukkig kan ons nie iets aan die bouers doen nie want soos u weet was ons getref deur 'n groot ramp waar daar honderde mense hulle huise en gastehuise verloor het. Tans probeer almal herbou so spoedig moontlik. Wat die bouers aan betref kan ons u verseker dat hulle onder goeie toesig is en ons het tot hede geen probleme gehad met hulle nie.
Hannelie B - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Malinda P - Nov 2016
Algehele gradering
Wonderlike uitsig vanaf kamer en ontbyt op dek was baie spesiaal.
Heinrich B - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtig skoon, vriendelike diens, goeie ligging met mooi uitsig op die meer.
Marius P - Okt 2016
Algehele gradering
Nice.
Lagoon Lodge se terugvoer
Goeie dag Marius
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg dat u die tyd afgestaan het om vir ons terugvoer te gee, ons sal onmiddellik ondersoek instel en die nodige stappe neem om die problem reg te stel. Ons sal ons verskaffer onmiddellik in kennis stel want ons het die kussings nuut vervang die 29ste Sept. Ek hoop regtig om u weer in die nabye toekoms weer te kan huisves hier te Lagoon Lodge !
Caren V - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Chantelle G - Sep 2016
Algehele gradering
Gemaklik, baie aangenaam. Wonderlike ontbyt! Sal weer dar bly. Baie vriendelik!
Esther E - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Jaco A - Jul 2016
Algehele gradering
Reis na Knysna vir die Oesterfees en Knysna Woud Marathon.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie Jaco, dit was 'n groot voorreg om julle hier by ons te kan hê, hoop ons sien julle binnekort weer
Anzelle W - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie dat u Lagoon Lodge gekies het om by te kom bly
Annalize J - Jun 2016
Algehele gradering
Ongelooflike diens.
Lagoon Lodge se terugvoer
Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet, baie dankie vir die terugvoer, dit word hoog op prys gestel. Dis altyd aangenaam om te hoor dat ons die regte ding doen.
Railton S - Apr 2016
Algehele gradering
A beautiful setting with friendly staff.
Elmarie B - Apr 2016
Algehele gradering
Atmosfeer was soos om tuis te kom!
Theo V - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was aangenaam om by Lagoon Lodge oor te slaap. Netjies en skoon en vriendelike personeel.
Ronel S - Sep 2016
Algehele gradering
Was lekker rustig.
Lourence J - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Lagoon Lodge se terugvoer
Hi Lourence,
Baie dankie vir die inloer, dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet. Dit maak altyd ons harte bly om te hoor ons doen die ding reg en dat ons gaste hulle terdeë geniet het. Ek kan nie wag dat julle weer vir ons kom kuier nie!
Yolanda T - Jul 2016
Algehele gradering
Als wat jy benodig teen baie billike prys.
Lagoon Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u besoek aan Lagoon Lodge, dit was n eer om sulke wonderlike mense soos julle te ontmoet, baie dankie vir die terugvoer, dit word hoogs op prys gestel. Dit is lekker om te weet as ons dit reg doen. Sien julle binnekort weer!
Poh Wha Y - Apr 2016
Algehele gradering
Great value for money; fantastic breakfast; beautiful view!
Gary G - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was netjies en bied goeie waarde vir geld.
Mariette S - Sep 2016
Algehele gradering
Dit is 'n mooi omgewing en aangename verblyf.
Estha S - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Uiters bevredigende en genotvolle ervaring!
Lees meerHendrik O - Okt 2016
Algehele gradering
Kan dit aanbeveel aan almal.
Carel H - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflike woonstelletjie met uitstekende diens en lekker ontbyt!
Lees meerLagoon Lodge se terugvoer
Hi Madelyn
Baie dankie vir die terugvoer, dit word hoogs op prys gestel, deur vir ons terug voer te gee kan ons net kyk waar ons self kan verbeter. Baie dankie vir die wenk, sal in die vervolg seker gemaak word die gaste word gehelp met bagasie. Dankie vir die mooie komplimente aangaande die ontbyt ens, dit maak ons so baie gelukkig as ons kan lees dat ons gaste hulle verblyf by ons geniet het.
Maureen W - Jan 2016
Algehele gradering
Enjoyed the overnight stay. I would make use of the lodge again in future.
Linda D - Des 2016
Algehele gradering
Like away from home but still feel at home
Tanja O - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Setlhogo M - Jan 2016
Algehele gradering
The website is misleading.
Lagoon Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback Mr Setlhogo, this will be taken with the utmost seriousness regarding the servicing of the room, the necessary steps will be taken. Regarding the breakfast, we offer the best breakfast around, we cover everything, from the continental fresh fruit salad, full cream farm yogurt, freshly made french toast or muffins.
Nicholas A - Des 2015
Algehele gradering
Worth the stay and the view.
Judy V - Nov 2015
Algehele gradering
Wonderlik.
Jan F - Nov 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en baie lekker ontbyt, vir min geld.
Chriswine T - Okt 2015
Algehele gradering
Awesome!
Zahn H - Sep 2015
Algehele gradering
Excellent all round!
Magda F - Aug 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en mense.
Minette G - Jun 2015
Algehele gradering
Baie mooi!
H D - Jun 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in Lagoon Lodge.
Chanel W - Mei 2015
Algehele gradering
Lieflike nagrus gehad, ontbyt was heerlik.
Schalk J - Apr 2015
Algehele gradering
Beste plek om 'n wittebrood te hou!
Charmaine G - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en lekker verblyf!
Martie V - Feb 2015
Algehele gradering
Absolutely brilliant!!!!
Niekie V - Feb 2015
Algehele gradering
Ongelooflik!
Henry S - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Zettie D - Des 2015
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer!
Faan V - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Carina B - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Zelda B - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker en pragtige uitsig.
Noleen G - Aug 2015
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Lagoon Lodge se terugvoer
Hi Noleen.
Thank you for staying with Lagoon Lodge, we hope to see you again in the near future.
Johan L - Jun 2015
Algehele gradering
Baie geraas.
Jan D - Jul 2015
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en rustige verblyf!
Johannes M - Jun 2015
Algehele gradering
'n Uitmuntende gastehuis!
Chris B - Jun 2015
Algehele gradering
Sal beslis weer by julle bly!
Heimar U - Jan 2015
Algehele gradering
Dit bied goeie waarde vir jou geld en die ontbyt is lekker.
Linette B - Jun 2015
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry.
Estelle M - Apr 2015
Algehele gradering
Nie so goed nie.
Lees meerLeonie L - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker en sal dit aanbeveel!
Anna-marie G - Okt 2014
Algehele gradering
Wonderlik, onverbeterlik! Hulle verdien 5-ster status.
Sugnet W - Sep 2014
Algehele gradering
Die verblyf was baie goed en ek sal beslis weer teruggaan na Lagoon Lodge!
Johan L - Sep 2014
Algehele gradering
Aangename en vriendelike personeel, gerieflike verblyf en heerlike ontbyt.
Estelle D - Aug 2014
Algehele gradering
'n baie netjiese blyplek. definitef waarde vir geld.
Deon O - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Surette C - Jun 2014
Algehele gradering
Die personeel is baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel.
Carl G - Mei 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Bernadette K - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Ardi C - Apr 2014
Algehele gradering
Very luxurious and definitely value for money.
Zelda D - Apr 2014
Algehele gradering
Absoluut fantasties, rustig, veilig, kalm, ontbyt uit die boeke, gasvrou so vriendelik.
Annedien D - Mrt 2014
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, warm water, skoon bed en heerlike ontbyt.
Isaac V - Mrt 2014
Algehele gradering
Excellent
Adriana M - Feb 2014
Algehele gradering
Friendly and clean
Justin H - Sep 2014
Algehele gradering
GREAT PLACE, GREAT PRICE.
Jimmy H - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Andre G - Apr 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Jacqueline H - Okt 2014
Algehele gradering
Dankie Lilu vir jou vriendelikheid.
Vigo S - Sep 2014
Algehele gradering
Goed!
Marinda C - Feb 2014
Algehele gradering
View and acessible are outstanding
Leon S - Sep 2014
Algehele gradering
Ideale verblyf om jou batterye te herlaai.
Dieter V - Aug 2014
Algehele gradering
Gerieflike en gemaklike verblyf in die middel van Knysna.
Andre S - Mei 2014
Algehele gradering
'n Fantastiese uitsig oor die lagoon.
James S - Jan 2014
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig!
Levona C - Jun 2014
Algehele gradering
Hoewel dit net een nag was, was die verblyf goed en die eienaars baie vriendelik.
Willem R - Okt 2013
Algehele gradering
Dit was lekker!
Sanet S - Nov 2013
Algehele gradering
Heerlik!
Jan H - Okt 2013
Algehele gradering
Vriendelike bestemming met als wat nodig is!
Gerard G - Des 2013
Algehele gradering
Lekker rustig en naby alles!
Helena D - Mrt 2013
Algehele gradering
Decent
Charné P - Nov 2013
Algehele gradering
Baie vriendelike diens!
- Kapasiteit: 15 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Kaapse Weg 140, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang