Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Astrid T
1 nag
5.0
Sep 2024

Hierdie kuier was absoluut perfek! Ontbyt was amazing. Ligging tops! Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie diens met 'n pragtige uitsig oor die lagoon. Appel is 'n goeie gasheer. Ontbyt was heerlik; veral die omelet. Eenheid is baie netjies; ons het elke dag skoon handdoeke gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morwa Rakgodu M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

We had a wonderful stay. We had a good stay at Lagoon Lodge, our host was very friendly and he helped us with activities that we can do in and around the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Heerlik! Baie lekker gebly. Maak net seker oor trappe, veral as dit 'n ouer persoon is, daar is eenhede sonder trappe. En ontbyt is ingesluit en is heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Lagoon Lodge
Baie dankie dat u te Lagoon Lodge tuis gegaan het. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en ons lieflike plekkie met julle kon deel.

Corne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie baie gerieflik en waarde vir geld. Appel en sy personeel het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Die ontbyt elke oggend was 'n groot bederf. Die lodge is baie goed geleë. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Lagoon Lodge
Baie dankie Corne, dit was baie aangenaam om u te ontmoet!

Claudina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2024

Stay was good. Place was good. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Querisa N
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Great. Apple is an amazing host. We had a wonderful time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Lagoon Lodge
Thank you for staying with Lagoon Lodge. It was an absolute pleasure having you as our guest!

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Netjies. Dit was 'n lieflike plek met 'n goeie ligging. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa Marie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Goeie diens, skoon en vriendelik. Baie lekker gebly by Lagoon Lodge. Appel is 'n baie vriendelike en behulpsame bestuurder. Baie lekker ontbyt in die oggend en mooi skoon kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Naby alles. Sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Lagoon Lodge
Helena Baie dankie dat u te Lagoon Lodge tuis gegaan het, baie dankie vir u positiewe terugvoering aangaande u verblyf ondervinding by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 365

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kaapse Weg 140, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0983895e90af9ccf9ef56e5c4f2e65ecae72866327f0c93bd9c2930b87b5b29e6f4c9128d23dc7bc62f84fa2be28f29259c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 140 Old Cape Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.036236 23.028082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang