Lagoon Lodge
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Kaapse Weg 140, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lagoon Lodges is in die pragtige dorp, Knysna, geleë. Knysna is 'n natuurlike paradys met welige, inheemse woude, pragtige mere en goue strande. Die strande, mere, berge en riviere is 'n lushof vir ontspanning
en avontuur in die buitelug.
Elke kamer het DStv, 'n yskassie en 'n ketel. Kamer 1 en Kamer 2 het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 1 en 2 op die boonste verdieping het elk 'n privaat balkon. Kamer 3 en 4 op die grondverdieping het elk 'n koninggrootte-bed en toegang tot die balkon met ongelooflike uitsigte. Op dieselfde vloer as die ingang is daar 2 kamers met 'n eetkamer tussenin en 'n sitarea vir jou gerief. Eenheid 7 en 8 het selfsorggeriewe, asook 'n koninggrootte-bed, 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Eenheid 6 is 'n sakpaskamer met 2 enkelbeddens in die hoofslaapkamer en 'n ekstra enkelbed in die leefarea, 'n badkamer en 'n kombuis. Gratis WiFi is beskikbaar in al die kamers.
Ons bedien 'n lekker driegang-ontbyt in die eetkamer of op die balkon wat oor die strandmeer uitkyk. 'n Vroeë ontbyt kan gereël word. Ons gaste word dikwels verras deur die Knysna-loeries in die bome digby die balkon. Braaigeriewe in die tuin. Pendeldiens na en vanaf die lughawe kan gereël word, sowel as
daguitstappies en -toere.
En boonop is ons akkommodasie nie net 'n bederfie vir ieder en elk nie - dis ook bekostigbaar. Daar is ook 'n rugsteunkragstelsel om die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag aan te hou.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 372
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Ou Kaapse Weg 140, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoon Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Kaapse Weg 140, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang