Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Side Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Karin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Gemaklik en netjies. Baie lekker gebly. Baie mooi cottage. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ilyn S
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Heerlike huis, genoeg spasie vir 'n gesin. Lekker kuier op die stoep. Ons het baie lekker gebly. Die huis is ruim en gesellig. Die stoep is 'n heerlike kuierplek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annelize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Rustig en in vrede gebly. Fantasties gewees. Wonderlike eienaar, goeie kliëntediens gehad. Sal definitief weer by Lagoon Side Cottage bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Die beste dierevriendelike akkommodasie. Ons het 'n baie rustige 2 dae gehad twewyl ons pugs in die groot, omheinde erf kon speel. Die huis was goed toegerus en die ligging was perfek. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

A very comfortable cottage with a fence for our dog. We enjoyed the stay very much and will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ang M
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Keep up the good work 100%. Keep it up. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neethling N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Moet Lagoon Side Cottage nie misloop nie. Netjies, goed toegerus en naby aan al die aantreklikhede. Baie vriendelike diens. Sal hierdie familievriendelike woning hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berenice V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Fantasties! Baie dankie vir 'n lekker naweek. Lekker gerus, alles was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garrett B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Excellent and good position. Great destination. The house was clean, secure and very functional. The owner was exceptional and went out of the way to make us happy. Brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

I needed a place to stay for 3 nights to do the SOX trail run. The venue has all the comforts of home, was clean and had enough linen and towels. Loved my stay and will definitely recommend and come stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ebenita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crane Walk 14, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79a194f84a9fe68a723ebe1b9bdf701fa982b8fc86661b1f8d704c6468df8d860d6a2eebb29063d8ec718ed0b7b29250a7c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 14 Crane Walk Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019407705577 22.803681045771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang