Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Side Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ebenita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Lagoon Side Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karin K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Gemaklik en netjies.

Baie lekker gebly. Baie mooi cottage. Alles wat jy nodig het.

Ilyn S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilyn S

Heerlike huis, genoeg spasie vir 'n gesin. Lekker kuier op die stoep.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is ruim en gesellig. Die stoep is 'n heerlike kuierplek.

Annelize S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S

Rustig en in vrede gebly. Fantasties gewees.

Wonderlike eienaar, goeie kliëntediens gehad. Sal definitief weer by Lagoon Side Cottage bespreek.

Michael C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Die beste dierevriendelike akkommodasie.

Ons het 'n baie rustige 2 dae gehad twewyl ons pugs in die groot, omheinde erf kon speel. Die huis was goed toegerus en die ligging was perfek. Sal dit beslis aanbeveel.

Mariana T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana T

A very comfortable cottage with a fence for our dog.

We enjoyed the stay very much and will be back soon.

Ang M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ang M

Keep up the good work 100%.

Keep it up. We enjoyed our stay.

Neethling N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neethling N

Moet Lagoon Side Cottage nie misloop nie.

Netjies, goed toegerus en naby aan al die aantreklikhede. Baie vriendelike diens. Sal hierdie familievriendelike woning hoogs aanbeveel.

Berenice V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice V

Fantasties!

Baie dankie vir 'n lekker naweek. Lekker gerus, alles was netjies.

Garrett B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garrett B

Excellent and good position. Great destination.

The house was clean, secure and very functional. The owner was exceptional and went out of the way to make us happy. Brilliant.

Cheryl P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl P

I needed a place to stay for 3 nights to do the SOX trail run.

The venue has all the comforts of home, was clean and had enough linen and towels. Loved my stay and will definitely recommend and come stay again.

Bonita Conradie C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita Conradie C

Perfekte ligging om Sedgefield en omgewing te verken.

Lagoon Cottage is perfek geleë om Sedgefield te voet te verken. Die omgewing is pragtig en rustig.

Andrew S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew S

Fantastic location, but unfortunately very dated - needs a deep clean.

The old box TV is no longer acceptable and Wi-Fi is a minimum requirement these days. There was no canoe available as advertised and the bicycles for our use were not decent.

Ellen G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen G

Loved this home, large enough for a family of 7 (incl. a baby).

It was very clean, the owner was friendly and attentive and we would stay here again. Close to shops, restaurants and across the road from the lagoon. About a 5 minute drive to Myoli beach or a 15 minute drive to Gericke's Point beach. The bed we used was comfortable and warm. August is still cooler at night but slept very well. This home is fully equipped with a full kitchen, braai area, big back garden with jungle gym for kids and lock up garage.

Carol S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S

We thoroughly enjoyed our stay at Lagoon Side Cottage.

We would definitely use Lagoon Side Cottage again for our next visit to Sedgefield. The position was excellent, close to the beach and lagoon plus the village centre. A big plus was that they were pet friendly. The cottage had everything we required and was very clean. The service was excellent, we were given efficient solar lights during the load shedding, all in all a very enjoyable long weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het ons verblyf by Lagoon Side Cottage baie geniet.

Ons sal beslis weer van Lagoon Side Cottage gebruik maak vir ons volgende besoek aan Sedgefield. Die ligging was uitstekend, naby die strand en die strandmeer plus die middedorp. 'n Groot pluspunt was dat hulle troeteldiervriendelik is. Die huis het alles wat ons nodig gehad het en was baie skoon. Die diens was uitstekend, ons het effektiewe sonkragligte tydens die beurtkrag gekry - 'n baie aangename langnaweek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hannes N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N

Baie lekker gebly!

Die huis was baie netjies met ons aankoms. Die huis is baie sentraal en ons kon stap na besighede. Ons het baie lekker gebly en sal in toekoms weer daar tuis gaan. Mavis wat kom skoonmaak is 'n baie lekker bonus!

Michaela F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michaela F

Lovely spot.

The house is situated in a lovely section of Sedgefield, within walking distance of the lagoon and the various shops. The house is lovely and big, rooms are a wonderful size. Neighbourhood is nice and quiet.

Karen H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Pragtig, skoon en gemaklik.

Alles wat ons nodig gehad het om ons verblyf te geniet, was beskikbaar. Elektriese komberse, wat aangeskakel is met aankoms, verwarmer, ekstra komberse, ens. Die kombuis is goed toegerus en alles is silwerskoon.

Riette S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette S

Ons geniet altyd ons verblyf hier ongelooflik baie.

Netjies, veilig, pragtig!

Hanlie R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R

Ons het baie lekker gebly.

Lagoon Side Cottage is ideaal geleë, baie goed toegerus en netjies. Wens ons kon nog langer gebly het.

Stelouise L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stelouise L

Perfek.

Skoon, netjies en ideaal geleë (bietjie uit die hoofstroom, maar naby alles), asook ten volle toegerus. Niks wat jy hoef saam te bring hiernatoe behalwe kos en 'n goeie boek of twee nie.

Ilse H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse H

Rustige ervaring.

Ons het dit baie geniet om in Lagoonside vir die naweek te bly. Dit is stapafstand van die lagoon, maar nie te naby aan die besige pad nie. Ons sal beslis in die toekoms wil teruggaan.

Herman H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman H

Heerlik.

Die ou plekkie is mooi reggemaak en heerlik om in te woon. Daar is alles wat mens nodig het!

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crane Walk 14, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79a194f84a9fe68a723ebe1b9bdf701fa982b8fc86661b1f8d704c6468df8d860d6a2eebb29063d8ec718ed0b7b29250a7c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 14 Crane Walk Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019407705577 22.803681045771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang