Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon View 2

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 114

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Lagoon View 2
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yolandie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie M

Wegbreek saam met die hondekinders.

Wat 'n lekker stukkie aarde. Ons het vreeslik lekker gebly, het amper soos huis gevoel. 'n Heerlike lagoonuitsig saam met jou oggendkoffie om nie eens te praat van die voëllewe nie. Ons hondekinders het amper die hele tyd in die tuin baljaar. Die kajak wat ons gratis kon gebruik was 'n bonus.

Lance J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lance J

Beautiful fantastic.

Friendliest warm welcome. People are very nice.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pampus Place 241, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d68ba00ffe992086e8387c0cb5c1009b20f5121ebe16c09b41066b9ab85157cb57d3a062a5e0ca1e91c2deb08d63fc3332?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 241 Pampus Place Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7026012 28.341766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang