Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon View House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracudastraat 22, Fisherhaven, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lagoon View House is 'n vakansiehuis in Knysna. Die Knysna Heads is 5,2 km vanaf die verblyf met pragtige strandmeer-uitsigte geleë, terwyl Pezula Gholfklub 5,5 km ver is. Die naaste lughawe is Plettenbergbaai Lughawe, wat 29 km vanaf die verblyf is.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder na die sitkamer wat met 'n sitkamerstel, 'n losstaande kaggel en 'n platskerm-TV gemeubileer is. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n etenstafel met stoele.

Daar is 'n ruim dek met 'n balkon, buitemeubels en braaigeriewe waar gaste kan ontspan terwyl hulle die besienswaardighede en geluide van die area en natuurlike omgewing inneem. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Barracudastraat 22, Fisherhaven, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracudastraat 22, Fisherhaven, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc1b18af483ddf252f283909254bd68afce5fc824917768192de40c551a62f0e660d374e3e019c80e339584c9146c09dfd09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 22 Barracuda Street Fisherhaven 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.053519253654 23.08290909633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang