Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Candy D
1 nag
5.0
Jul 2024

An excellent self-catering unit. Cosy, private, quiet with attention to detail. Absolutely wonderful! The hostess was very welcoming and warm. The facilities were lovely and clean with everything needed for self-catering. I did not want to leave and next time I will certainly book myself in for much longer. I loved the well-tended garden. The love was almost tangible. Also, the wildlife and scenery were breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stil, rustig, pragtige uitsig. Gerieflik. Naby aan die rivier. Roei is verniet. Vriendelike ontvangs. WiFi en DSTV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Asemrowend pragtig. Ons het lekker, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Pragtige uitsig! As ons weer in die geweste sou kom, sal ons dieselfde plekkie bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Xolo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Wonderful. My stay was great. We didn't experience any problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone Richter R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

It was a lovely stay! The host was lovely and very helpful. The accommodation was lovely. There was everything that was needed for a weekend away. The kayaking on the river was definitely a winner. The location was perfect as it was close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Baie lekker gekuier. Sal weer gebruik maak in die toekoms. Baie geniet in pragtige omgewing. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Lagoon view skoon en netjies met al die nodige geriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

A very pleasant stop on our journey. A friendly host with a unit located in an amazing garden with the most spectacular view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Tranquility. It is so peaceful and quiet! It was an amazing stay with a great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vierna C
1 nag
5.0
Okt 2023

Dit was te kort. Sou nog die rus en stilte wou geniet. In my verbeelding was die 19 trappe iets om mee rekening te hou, dit was egter nie te sleg nie, selfs in die reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pampus Place 241, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYTZhN2UzLTI4ZDAtNDgwYy1hMGRjLWIzMjRkYzg4ZTRhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 111 5 1 5 241 Pampus Place Morgan's Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.702670827446 28.341764443131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang