Lagoon Views Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walborough Building, Apartment # 605, , Milnerton, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lagoon Views Apartmentis 'n luukse woonstel wat ideaal is vir diegene wat op soek is na die asemrowendste uitsig op Tafelberg en die Atlantiese Oseaan, maar naby die strand en openbare vervoer wil tuisgaan.
Dit is net 10 minute van Kaapstad se sakekern en die Waterfront af, en naby al die besienswaardighede. Stap strand toe en verlustig jou in die luisterryke sonsondergange.
Vir sakereisigers is die nabygeleë sakekern ideaal en dit spaar hulle baie tyd in die verkeer.
Die MyCiti stasie is net oorkant die pad vir diegene wat op soek is na openbare vervoer. Die bus neem jou na die Burgersentrum en is gekoppel aan 'n busvervoerstelsel regoor die stad.
Hierdie selfsorgwoonstel op die sesde verdieping het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n dubbelslaapbank in die sit- en eetkamer. 'n Hysbak is beskikbaar en die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, koffiemasjien en ketel.
Daar is 'n TV in die sitkamer. Beperkte WiFi is ook beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. 'n Privaat motorhuis is beskikbaar met plek vir 1 voertuig en sporttoerusting.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Duits
- Japanees
- Spaans
- Switsers
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Katja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Walborough Building, Apartment # 605, , Milnerton, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoon Views Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walborough Building, Apartment # 605, , Milnerton, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang