Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Views on Thesen Islands

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Derrick C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Des 2021

Geen privaatheid en raserige bure. Die bure het 'n eier te lê gehad oor alles en hulle het vreeslik geraas gemaak. Boonop is dit as 'n 3 slaap-kamer geadverteer maar ons het slegs toegang tot twee slaapkamers gehad. Die gebou is verwaardeloos.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Natasha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Wonderful!! Quality furnished house. Will definitely return! What a great stay for a family with small kids. House furnished well and has quality appliances and supplies. Lovely estate. We enjoyed lots of walks and bike rides on the walkways. Played for hours on the beach catching fish with nets. We will be back!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet M
Kort verblyf
4.4
Des 2019

Aangename verblyf, goed geleë, pragtige uitsig en netjies. Die blyplek is regtig pragtig en die uitsig ongelooflik mooi. Die sekuriteit is goed en toegang gerieflik. Woning is skoon, netjies en gerieflik. Baie naby aan alle winkels en restaurante.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2019

Lekker huis, maar kan doen met 'n bietjie liefde. Bestuursagent was baie sensitief wanneer kwessies geopper en in die bestuur van die bespreking. Sommige van hierdie probleme moet egter nooit in die eerste plek ontstaan het nie. Geen verhitting in 'n baie koue huis in die middel van die winter nie (sodra ons gekla het, is 3 hitters gelewer op dieselfde dag) - bisarre. Beddens in hoofslaapkamer is swak vir 'n luukse huis (duvet was papie dun en baie swak kussings). Aircon in hoofslaapkamer het nie gewerk nie (ek dink plat batterye in afgeleë). Gaskookplaat op die dek het nie begin nie (ek dink plat battery in ontsteker) - kan net met die hand begin. Deurhandvatsels het onmiddellik by u aankoms in u hande geval (kry 'n onderhoudsman om hulle almal reg te stel). Voël gemors op meubels (bedek) op dek. Dit moes sekerlik afgevee gewees het voordat dit bedek was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anne-marie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Netjiese, pragtige huisie met ongelooflike uitsig en lieflike stoep. Ons het ons verblyf geweldig geniet. Alles het lekker gewerk en ons het die kuier op die stoep in die son baie geniet. Ons sal definitief weer hierdie huisie besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2016

Baie goed, rustig , mooi en gerieflik. Dit was baie aangenaam en gerieflik. Goeie kommunikasie met Anthonie. Net 'n jammerte dat daar nie WiFi beskikbaar is nie. Baie duur as gas dit direk van sy foon moet konnekteer om verbindings te kan hê. Noodsaaklikheid vir die hedendaagse toeris.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA775109163647644011cd7ff106dc8eef4524de46d1867e7ae1f0bdb7513ad466c3e5f89e6c3bcc67042b705a9ac45d2d4cf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Thesen Island Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047321354525 23.04667443037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang