Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Views on Thesen Islands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lagoon Views is 'n moderne selfsorgvakansiehuis wat aan die waterkant op Thesen-eilande in Knysna geleë is. Dit is die ideale ontspanne vakansieverblyf vir vriende of gesinne.

Daar is 'n hoofhuis sowel as 'n ateljee bo-op die dubbelmotorhuis wat altesaam 6 mense kan akkommodeer. Die hoofhuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers terwyl die ateljee 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n klein kombuisie het. Die kombuis in die hoofhuis is volledig toegerus met 'n opwaskamer, 'n skottelgoedwasser asook 'n tuimeldroër en wasmasjien. Die sitarea is ruim en toegerus met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is 'n sondek wat oor die water uitkyk asook 'n braai-area waar gaste kan ontspan.

Lagoon Views bied 'n dubbelmotorhuis vir jou voertuie. Dit is 'n veilige area en ideaal vir 'n ontspanne vakansie. Baie restaurante en winkels is op die eiland beskikbaar en is ook naby Knysna Town Centre.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Views on Thesen Islands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA775109163647644011cd7ff106dc8eef4524de46d1867e7ae1f0bdb7513ad466c3e5f89e6c3bcc67042b705a9ac45d2d4cf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Thesen Island Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047321354525 23.04667443037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang