Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoonette

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helena-Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 49 resensies vir Lagoonette
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ross R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross R

Pleasant and enjoyable.

See stars.

Hannes V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Was baie lekker.

Dit was baie lekker en baie veilig.

Johan T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Heerlik.

Heerlik en dierevriendelik. Baie dankie.

Theresa M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa M

Rustig.

Baie lekker gebly, so rustig.

Charlene O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene O

Lekker kuier.

Ons het baie lekker gebly en gekuier. Ons sal beslis weer hiernatoe gaan. Daar moet wel 'n slot of iets aan die agterdeur gesit word waar die skuiwer is, en die badkamers is baie klein.

Yolandi V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi V

Kan nie wag om weer te kom kuier nie.

Dit was 'n heerlike naweek en ons het so lekker gebly. Ons sal gou weer kom kuier.

Matthew B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew B

Baie lekker, veilig en rustig!

Sien sterre.

Rachel E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel E

Onnet. Beddegoed in kaste gedruk. Stortbadkamer se deurkosyn was los.

Het wel baie lekker gebly.

Jorine V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorine V

Lekker gerus.

Baie ontspannend. Dankie.

Linda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Eienaars is baie vriendelik.

Goed ingerig vir selfsorg.

Le Roux B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Le Roux B

Die plek se foto's mislei 'n mens en ek sal dit nie aanbeveel nie.

Die plek se foto's mislei 'n mens. Die huis was vuil en die glase en borde in die kaste was vuil. Die mure het bloedkolle op gehad van al die muskiete wat doodgeslaan is en dis net eenvoudig nie skoongemaak nie. Die voordeur se handvatsel het nie gewerk nie, so as jy die deur toemaak moet jy dit sluit sodat die deur kan toe bly. Agterdeur moet ook gesluit word om toe te bly. Die plek sal ek vir niemand aanbeveel nie, dis vuil en glad nie waarde vir geld nie. Al die goed wat mense in die resensies oor die plek gekla het is nog presies dieselfde en niks is verander of verbeter nie. Daar was geen skerp messe nie, 'n mens moes dit gaan koop het.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Chantel B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B

Ongelooflike lekker plek.

Alles wat jy nodig het en nog meer om jou vakansie te geniet. Dis 'n heerlike lekker kuier en blyplekkie.

Wynand D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

Gerieflik en netjies.

Alles wat ons wou hê. Netjies en gerieflik en sal weer daar bly. Goeie kommunikasie en diens ontvang.

Lizelle B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Alles was perfek en baie netjies.

Vriendelik en uitstekende diens ontvang vanaf Helena. Sal beslis weer daar gaan bly.

Belinda R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda R

Ontspannend.

Baie lekker, sal weer wil gaan.

Miralda R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miralda R

Baie Lekker gewees!

Was baie lekker en gemaklik! Fantasiese ligging en lekker naby alles. Heerlik gestap daar in die omgewing! Die trein wat daar verby kom elke oggend was besonders!

Suzette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Naby genoeg aan die see.

Ongelukkig was daar baie aanbouings langsaan wat by tye nogal baie geraas afgegee het. Die plekkie kort bietjie TLC. Daar was geen voorsiening gemaak vir beurtkrag nie. Gelukkig het ons ons herlaaibare lantern ingepak.

Stephan T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan T

Maklike toegang en pragtige ligging. Eenheid kort bietjie aandag.

Eenheid kort bietjie aandag hier en daar. En 'n lekker skoonmaak, binne en rondom huis. Máár vir dié prys, heel goed. Báie lekker gebly.

Elsabe B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Netjies en veilig.

Geleë in 'n rustige woonbuurt maar nogsteeds naby genoeg aan die see en winkels.

Celeste D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste D

Rustig en net groot genoeg vir 'n gesin. Wat meer kan mens vra.

Baie netjiese plek. Naby als geleë en lekker rustig.

Gerrit L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit L

Ongelooflik stil en rustige omgewing.

Baie veilig en sentraal geleë. Naby pretpark, winkelsentrums en by die see. Kindervriendelik. Ongelooflike atmosfeer, rustig, Veilig. Werklik 'n lekker plekkie om in te bly. Ons tweede keer wat ons by Lagoonette bly, sal definitief weer. Hoogs aanbeveel.

Antionette G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antionette G

Baie klein huis.

Die huis kan lekker wees, dit benodig net 'n upgrade. Die matras is al deurgelê en die bank is vuil. Die dak is baie laag en die badkamers verskriklik klein.

Barend D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Barend D

Teleurgesteld.

Die trappe na die voordeur is hoogs ongerieflik en ek dink daar moet vooraf gesê word dat dit nie vir bejaardes of kort mense gerieflik sal wees nie. Die opwasbak in die kombuis was vuil, in spesifiek die krane en agter die krane. Die opwas spons was vol vet en ou kos. die een toilet se spoel handvasel was baie styf en die tweede toilet het glad nie ordentlik gespoel nie, die toilet se sitplek was ook heeltemal skeef. Die wasbak daar was ook nie skoon. Daar was geen teken dat daar voldoen word aan COVID-19 standaarde nie. Dit was baie stowwerig op alle oppervlakke en ook die vloer, dus het dit voorgekom asof die plek nie vooraf skoongemaak is nie. Lakens pas nie die beddens ordentlik, gordyne sleep op vloer en is gevaarlik, die gordyntjie voor die deur is heeltemal te klein en laat geen privaatheid. Dit was nie waarde vir geld.

Lagoonette se terugvoer

Liewe Barend,

Ek is werklik jammer u kuier was onaangenaam. Ons sal die foute regmaak soos u uitgewys het. Dis jammer ek het nie vooraf geweet van u griewe nie, dan kon ek u dalk na een van ons ander eenhede verskuif het.

Groete,
Lagoonette

Lagoonette
Renske V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske V

Veilig, vrolik, vreeslik grmaklik

Maklik gevind, goeie kommunikasie, skoon, veilig, toegerus met alles wat nodig is. Goeie leesstof, beddens en atmosfeer. Sal weer besoek!!!

Freddie M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie M

Sal weer kom kuier!

Lekker plekkie in 'n lekker veilige en stille asook luukse woonbuurt geleë. Ons familie het dit terdeë geniet. Helena-Marie is 'n uitstekende gasheer wat ons van dag een af laat welkom voel het. Sal definitief weer hier kuier. Die plekkie verskaf alles wat jy nodig het. Die fietse, wasmasjien en freezer en soveel meer was 'n groot pluspunt vir die klein bedraggie. Die Lagoonette bied jou alles so kon werklik lig travel vanaf die Kaap. Dankie Helena-Marie ─ my vrou is nou liewer as ooit vir my danksy die cosy plekkie.

Marietjie K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie K

Lekker gebly.

Netjies en skoon. Baie lekker gebly.

Elza G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza G

Waarde vir jou geld.

Baie dankie aan Lienkie. Toe ons instap het dit gevoel of ons klaar met vakansie is. Die plek is skoon, oop met 'n ontspanne atmosfeer. Sal beslis weer daar gaan bly.

Zelda D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Net wat ek wou hê.

Dit was alles wat ons wou gehad het, lock up and go, alles wat mens nodig gehad het was in die huis en baie netjies. Definitief dit weer besoek.

Elizma B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B

Netjies, baie goed toegerus, alles wat jy nodig het.

Sien sterre.

Barendes G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barendes G

Baie netjies en veilig.

Ek kan die verblyf in Lagoonette beslis aanbeveel vir 'n gesin wat naby die see en lagoon wil ontspan.

Joan G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan G

Goeie waarde vir geld.

Net jammer dat die ligging verkeerd wys op die webtuiste en die GPS-koördinate wat jul gee vat jou nie na Lagoonette nie. Baie veilig vir gesin met kinders, ons het baie lekker gebly.

Lizelle B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle B

Veilig, klein, alles wat nodig is!

Veilig vir kinders, stil area, tog naby genoeg aan bedrywighede van Hartenbos.

Roedolf N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roedolf N

Ons het baie lekker gebly en lekker gerus, daar is redelik alles wat nodig is in die huis.

Dankie aan Helena-Marie vir 'n baie lekker paar dae, ons het dit regtig baie geniet. Die agterplaas is ekstra lekker vir kuier saam met die gesin en braai in die aande. Die hangmat was 'n hit by my vrou en die kinders.

Alan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan D

Compact accommodation, but needs some maintenance.

This is a comfortable unit with lots of potential. Suitable for 2 couples and 2 small kids. Cupboards need some maintenance and organisation. The unit is called "Lagoonette" but there is no name displayed, only a number (126). So, clear directions required.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jj V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jj V

Klein, maar als wat jy nodig het!

Die plekkie is in 'n stil area geleë en is loopafstand van die strand af. Die huisie is toegerus met al die nodigste en ons het dit geniet. Al wat moontlik kan bykom is waaiers in die kamers, veral in die hitte.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Xela C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xela C

Lekker gesellige plek met alles wat jy nodig het.

Vriendelike ontvangs. Oulike en gesellige plekkie. Netjies en goeie waarde vir geld.

Leon K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Fantastiese ligging naby lagoon, see en winkels.

Lagoonette is baie goed geleë naby aan alles wat mens nodig het. Dis veilig vir honde en in 'n stil area. Baie huislike en snoesige huisie. Helena was baie vriendelik, behulpsaam en effektief. Ons sal graag weer daar wil gaan bly.

Lorain J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorain J

Was baie ontspannend en naby alles.

Dit was 'n baie lekker wegbreek. Netjies en rustig. Braaiplek baie lekker.

Anton T Z - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton T Z

Baie rustig en veilig.

Die liggging is uitstekend en die eenheid is groot genoeg vir ons behoeftes, ek en my seun. Die meubels is egter oud en die sitkamerstel is baie ongemaklik en kan beslis vervang word. Mooi nuwe yskas, maar skakel nie af nie. Was baie beïndruk met ekstras, fietse, dartbord, ens.

Rene V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V

Dit was heel aangenaam.

Die verblyf daar was heel aangenaam, daar kan dalk 'n paar goedjies gedoen word sodat verblyf nog beter sal wees, maar ek sal dit nog steeds aanbeveel en is waarde vir geld.

Ilze H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze H

Verskriklik lekker.

Dit was pragtig en rustig. Sal definitief weer kom.

Allen C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen C

Heerlik.

Die eienaar was buitengewoon behulpsaam en het aan die kleinste dinge, soos toiletpapier, gedink om ons verblyf aangenaam te maak. Ek sal enigiemand aanbeveel om daar te bly. Baie, baie lekker.

Vicky A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky A

Overwhelmed!

I'm still speechless over the professional treatment I received from the house owner (Helena-Marie) and I had an awesome time with my friend at her place! First impressions last, and I'll definitely use her place again and also recommend it.

Julene S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julene S

Rustig, maar baie lekker.

Vriendelik ontvang en baie welkom gevoel. Almal het baie lekker gekuier. Trappie na buite kan bietjie aandag kry.

Hein V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V

Dit is 'n heerlike gerieflike vakansiehuisie.

Dit is 'n baie gerieflike vakansiehuisie. Veilig en naby alles. So huis weg van jou huis gevoel. Die hangmat onder die boom is 'n treffer. Ek het nie die fietse gesien waarvan die advertensie melding gemaak het nie maar ons nie navraag daaroor gedoen nie. Als wat jy nodig het en baie skoon en netjies. Die mak eende is oulik en die huise wat afgeskort is met toegangshek maak dit regtig baie veilig.

Llewellyn V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn V

Cosy.

Ons het dit vreeslik geniet in Hartenbos by Lagoonette, Helena is baie vriendelik en behulpsaam, ons sal in die toekoms weer gaan kuier.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 126, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3NmU5MTVhLTVjOGEtNDU3NC1hZWNhLWI0YzJlMWU1OTcwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 49 5 1 5 126 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.119085464241 22.116826532649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang