Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoonette

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ross R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Pleasant and enjoyable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Was baie lekker. Dit was baie lekker en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Heerlik. Heerlik en dierevriendelik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa M
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Rustig. Baie lekker gebly, so rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene O
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2024

Lekker kuier. Ons het baie lekker gebly en gekuier. Ons sal beslis weer hiernatoe gaan. Daar moet wel 'n slot of iets aan die agterdeur gesit word waar die skuiwer is, en die badkamers is baie klein.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yolandi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Kan nie wag om weer te kom kuier nie. Dit was 'n heerlike naweek en ons het so lekker gebly. Ons sal gou weer kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Matthew B
Kort verblyf
4.0
Jun 2024

Baie lekker, veilig en rustig! Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rachel E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2024

Onnet. Beddegoed in kaste gedruk. Stortbadkamer se deurkosyn was los. Het wel baie lekker gebly.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jorine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Lekker gerus. Baie ontspannend. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf
4.0
Jan 2023

Eienaars is baie vriendelik. Goed ingerig vir selfsorg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helena-Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 126, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3NmU5MTVhLTVjOGEtNDU3NC1hZWNhLWI0YzJlMWU1OTcwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 49 5 1 5 126 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.119085464241 22.116826532649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang