Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoonette

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 126, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Lagoonette is in 'n stil straat in die kusdorpie Hartenbos geleë en is ideaal vir paartjies, alleenreisigers of gesinne met kinders wat op soek is na 'n ontspanne seevakansie. Die kothuis is deel van 6 huise wat privaat toegang tot die strandmeer en 'n afstandbeheerde hek het om die park binne te gaan.

Die kothuis het 3 slaapkamers, waarvan 2 'n dubbelbed het en 1 'n enkelstapelbed het. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n bad en 1 met 'n stort, albei badkamers is ook toegerus met 'n toilet. Daar is ook 'n gerieflike sitkamer, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis vir al jou selfsorgbehoeftes.

Die perseel het privaat parkeerplek en 'n tuin. Die kothuis is langs die Riviera-hotel, waar gaste 'n heerlike ete met wonderlike uitsigte kan geniet. Die huis kan tot 6 mense akkommodeer en is perfek vir paartjies, alleenreisigers of gesinne met kinders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 49 resensies vir Lagoonette
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helena-Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Port Natal-weg 126, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoonette het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 126, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3NmU5MTVhLTVjOGEtNDU3NC1hZWNhLWI0YzJlMWU1OTcwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 49 5 1 5 126 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.119085464241 22.116826532649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang