Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon's Edge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Marowhan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Dit was net asemrowend. Alles was perfek en dis waarde vir jou geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Obrien P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2023

Dit was baie rustig daar en my vrou het die swembad geniet. Die verblyf was goed en ek het die WiFi en smart TV geniet.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Beverley H
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Apr 2023

Plek was vuil. Eienaar het vergeet dat ons inboek, toe vergeet om geyser aan te sit na loadshedding, koffie en tee wat ons nie kon gebruik nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Johan B
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Lagoons Edge, 'n lieflike en gerieflike gastehuis, met alles wat jy soek in 'n vakansiehuis. Ek en my familie het 'n naweek spandeer in Hermanus, Lagoons Edge gastehuis. Dit is fantasties, die gastehuis en omgewing is asemrowend mooi en pragtig. Ons sal definitief weer soontoe gaan eendag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nyameko M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

It was epic. They have a lovely place down there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rezah A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Great accommodation, excellent service. The owner made us feel welcome and provided excellent service. The in-house chef, made by far one of the best breakfast omelettes I've ever eaten. I would definitely recommend Lagoons Edge to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Una J
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2020

Was fantastic. Good host, was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Harald P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2020

Baie stil, veilige en natuurlike ligging. Met eerste indruk 'n bietjie afgeskrik. Na 2 nagte (dae) van altesaam 4 nagte het ons gewoond geraak aan die woonstel/fasiliteite. Kort 'n bietjie van 'n 'liefde in detail'. Die woonstel was ietwat 'spartan' ingerig. Eienaar, Glen, was baie bemoeid, om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Muskiete het in die begin gepla. Probleem is opgelos. Daarna baie goed in 'n stil omgewing geslaap. Direkte omgewing bied nie baie nie, klein winkel en eetplek. Ons het dit nie as nadeel ondervind nie in teendeel, maar ander besoekers kan dit dalk pla.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle P
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Fantasmogories! Netjies, skoon, gerieflik, gasvryheid, uitsig, veiligheid. Alles in een! Die swembad was sekerlik die hoogtepunt, want alhoewel die weer nie heeltemal saam gespeel het nie, was die water heerlik 10 uur die aand en soutwater skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrystell B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Fantasties! Die gasvrou was baie baie pragtig, regtig lekker kos gemaak en regtig belang gestel in ons en wat ons doen. Ek sal enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glen
Lagoon's Edge
Thank you so much for this wonderful review. Always great to have special pleasant guests. Thank you Dawn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Glen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-rylaan 27, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASiXZYEaQQWB7iClvDtQ6oCh2WrTLo5aqlWkUILcwZMSIN7mHig?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 27 Riverside Rylaan Fisherhaven 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.356562 19.12326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang