Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon's Edge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Glen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Lagoon's Edge
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Marowhan E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marowhan E

Dit was net asemrowend.

Alles was perfek en dis waarde vir jou geld.

Obrien P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Obrien P

Dit was baie rustig daar en my vrou het die swembad geniet.

Die verblyf was goed en ek het die WiFi en smart TV geniet.

Beverley H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Beverley H

Plek was vuil.

Eienaar het vergeet dat ons inboek, toe vergeet om geyser aan te sit na loadshedding, koffie en tee wat ons nie kon gebruik nie.

Johan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Lagoons Edge, 'n lieflike en gerieflike gastehuis, met alles wat jy soek in 'n vakansiehuis.

Ek en my familie het 'n naweek spandeer in Hermanus, Lagoons Edge gastehuis. Dit is fantasties, die gastehuis en omgewing is asemrowend mooi en pragtig. Ons sal definitief weer soontoe gaan eendag.

Nyameko M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nyameko M

It was epic.

They have a lovely place down there.

Rezah A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rezah A

Great accommodation, excellent service.

The owner made us feel welcome and provided excellent service. The in-house chef, made by far one of the best breakfast omelettes I've ever eaten. I would definitely recommend Lagoons Edge to all.

Una J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Una J

Was fantastic.

Good host, was friendly.

Harald P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harald P

Baie stil, veilige en natuurlike ligging.

Met eerste indruk 'n bietjie afgeskrik. Na 2 nagte (dae) van altesaam 4 nagte het ons gewoond geraak aan die woonstel/fasiliteite. Kort 'n bietjie van 'n 'liefde in detail'. Die woonstel was ietwat 'spartan' ingerig. Eienaar, Glen, was baie bemoeid, om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Muskiete het in die begin gepla. Probleem is opgelos. Daarna baie goed in 'n stil omgewing geslaap. Direkte omgewing bied nie baie nie, klein winkel en eetplek. Ons het dit nie as nadeel ondervind nie in teendeel, maar ander besoekers kan dit dalk pla.

Michelle P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Fantasmogories!

Netjies, skoon, gerieflik, gasvryheid, uitsig, veiligheid. Alles in een! Die swembad was sekerlik die hoogtepunt, want alhoewel die weer nie heeltemal saam gespeel het nie, was die water heerlik 10 uur die aand en soutwater skoon!

Chrystell B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystell B

Fantasties!

Die gasvrou was baie baie pragtig, regtig lekker kos gemaak en regtig belang gestel in ons en wat ons doen. Ek sal enige iemand aanbeveel.

Lagoon's Edge se terugvoer

Thank you so much for this wonderful review. Always great to have special pleasant guests. Thank you Dawn

Lagoon's Edge
Elvira G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira G

Lekker by die see.

Pragtige plekkie.

Lagoon's Edge se terugvoer

Thank you so much for this great review. We are privileged to host such wonderful people. Come again some day.

Dawn

Lagoon's Edge
Curt G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Curt G

Die verblyf, bediening en omgewing was uitstekend.

Ek het baie lekker gebly en geslaap in 'n paradys met uitsigte en stilte. Oggendete was flexible en smaaklik voorgesit deur die eienaar, wat ook interessante kennis omtrent die omgewing kon deel. Ook lekker gesels met van die ander gaste op die boonste vloer waar oggendete bedien was. Eintlik 5 sterre op al die punte. 'n Muskiet of 2 het bietjie gepla en 'n net sou nogal goed gewees het. Betaling was bietjie van 'n beslommernis a.g.v. kredietkaartmasjienprobleme. Maar ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Magda B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Magda B

Redelik.

Adres is misleidend. Nie in hermanus. TV in kamer deel DStv met eienaar. Kon 9 uur nie meer TV kyk. Kabel was ontkoppel. Adverteer 400 DVD's om te kyk in kamer, niks beskikbaar.

Ilandra C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilandra C

Excellent value for money.

We had a very relaxing stay. The hosts were extremely helpful and friendly. They did everything to make sure we are comfortable. The breakfast was delicious. I would definitely visit again and recommend to friends and family.

Lagoon's Edge se terugvoer

Thank you so much for this kind review hope to see you again. Have a wonderful Christmas and great New year.
Regards,
Dawn

Lagoon's Edge
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-rylaan 27, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASiXZYEaQQWB7iClvDtQ6oCh2WrTLo5aqlWkUILcwZMSIN7mHig?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 27 Riverside Rylaan Fisherhaven 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.356562 19.12326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang