Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoonside @ 77

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 227 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Josef O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker rondgerits en gekuier. Vir seker die beste verblyf tydens ons toer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Maria
Lagoonside @ 77
Hi Josef Baie dankie vir jou fantastiese review. Ek waardeer dit opreg. Dit was so aangenaam om vir jou, Elmien, Mienke en Danie te ontmoet. Julle was uitstekende gaste. Baie dankie vir jul kuier en sien julle hopelik gou gou weer. Vriendelike groete Anna-Maria

Elsie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

10/10 was hartseer om gisteroggend toe ons moes vertrek, dit voel soos huis. Dankie vir jou gasvryheid, ons het lekker gebly. Dankie vir jou omgee vir die gaste, jy laat 'n mens net ekstra welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Maria
Lagoonside @ 77
Hi Elsie Dit was so aangenaam om vir julle te verwelkom en ontmoet .... julle is stunning gaste. Baie dankie vir jul puik review .... altyd lekker as gaste ons 'huisie by die see' geniet. Sien julle weer in November. Vriendelike groete Anna-Maria

Mario V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker! Ontspannend, veilig, netjies. Dit was fantasties lekker gewees, die tyd het te vinnig verby gegaan. Ons wou nie huistoe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Maria
Lagoonside @ 77
Hi Mario Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was so fantasties om jou te ontmoet en as 'n gas te hĆŖ. Dit is altyd ook so verblydend as gaste ons 'huisie by die see' geniet. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Anna-Maria

Bertie Louw H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Peaceful. Safe and relaxing. I enjoyed it, I would recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linton P
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Comfort, cozy, cost effective. Absolutely amazing. The host was brilliant and the facility is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Maria
Lagoonside @ 77
Hi Linton, Thank you for your fantastic review. It was such a pleasure to welcome you at Lagoonside@77. See you again soon. Kind regards, Anna-Maria

Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great location. We had everything that we needed, location was close to restaurants and ideally situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Maria
Lagoonside @ 77
Goeiedag Belinda Baie dankie vir jou fantastiese resensie - dit is altyd so lekker om te hoor as gaste alles geniet en lekker kuier. Ek hoop jou reis was heerlik langs die Ooskus oppad huistoe. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Anna-Maria

Juanita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing. Our stay was very nice and refreshing, very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Maria
Lagoonside @ 77
Goeiedag Juanita Baie dankie vir jou kuier. Dit was so aangenaam om jou te ontmoet. Dankie vir jou puik review. Kom kuier weer. Vriendelike groete Anna-Maria

Jaco K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit is 'n baie oulike plek en naby alles. Dit is 'n wonderlike plekkie met alles wat jy benodig. Ons gasvrou was uiters behulpsaam en belangstellend. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Maria
Lagoonside @ 77
Goeiedag Jaco Baie dankie vir jou mooi review - so bly as gaste hul tyd geniet by ons huisie by die see. Dit was so lekker om jou te ontmoet en ek is bly jy het jou 33ste huweliksherdenking by ons gevier. Kom kuier gerus weer en bring volgende keer die res van die span saam en bespreek dan die groot huis. Vriendelike groete Anna-Maria

Chantel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing, tranquil, real value for money. What a friendly host, with so much attention to detail. She made our stay extra special with the snacks, tea, coffee, sugar, milk and even bottled water she left for us. The host checked in with us before, during and after our stay. It was really a very enjoyable experience with an amazing sea view from the upstairs deck. Thank you very much. We highly recommend your place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Maria
Lagoonside @ 77
Hi Chantel Baie dankie vir jou mooi review. Dit was so fantasties om jul te ontmoet en as gaste te kon hĆŖ. Julle is so 'n stunning couple. Kom kuier gou weer.

Ursula P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

It was peaceful, which is what we needed, and very neat and private. Hi, we had no problems whatsoever. I would definitely refer someone if you need a break and if there is no cooking involved. We took drives every day, ate out, and never used any kitchen utensils, as our idea was to relax without cooking, which we did.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Maria
Lagoonside @ 77
Hi Ursula Baie dankie vir jou kuier. Was voorwaar aangenaam om jou te ontmoet. Baie bly jy het jou kuier geniet .... ja uit-eet is beslis ook my idee van lekker vakansie hou. Dankie vir ons mooi review. Sien jou gou-gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna-Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 77, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALpSFeGmASIaZQoUbW1PKDyc0hr0jsHuzlRppKnlexYHsA7NZrR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 227 5 1 5 77 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -33.086325 18.031563888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang