Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoonside

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloetestraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 250 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Lagoonside is 'n selfsorgvakansiehuis in Langebaan, 'n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Langebaan is 'n maklike uur se ry vanaf Kaapstad geleë en bied 'n ideale basis vanwaar die Weskus en die oorvloed uitstekende besienswaardighede in die omgewing verken kan word.

Dié 4-slaapkamerhuis het slaapplek vir 8 mense en beskik oor 4 badkamers. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Drie van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer. Linne word voorsien. Bring asseblief jou eie bad- en strandhanddoeke.

Die huis beskik ook oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale het. Die huis beskik oor 'n buitebraai-area en uitsigdek. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 3 voertuie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Douwlien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Cloetestraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoonside het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 250
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R6 250
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloetestraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwZTIwYmVmLTJlNWQtNGRmOC05NzAyLWQ3NmNjOWI1NTY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 250 per nag (plek vir 9) 7 5 1 5 2 Cloete Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.08702 18.03128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang