Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoonside

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloetestraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 250 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Lagoonside is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan, 'n klein strandmeerdorp in die Kaapse Weskus. Langebaan is sowat 'n uur se ry buite Kaapstad en dit is die ideale basis waarvandaan besoekers die Weskus en die talle besienswaardighede in die area kan verken.

Die huis het 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek vir 8 gaste. Die hoof-, tweede- en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Drie van die slaapkamers het en suite-badkamers. Linne word voorsien. Bring asb. jou eie bad- en swemhanddoeke.

Die huis beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die huis het 'n buitebraai en 'n dek. Parkeerplek vir 3 voertuie is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Douwlien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Cloetestraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoonside het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 250
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R6 250
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloetestraat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwZTIwYmVmLTJlNWQtNGRmOC05NzAyLWQ3NmNjOWI1NTY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 250 per nag (plek vir 9) 7 5 1 5 2 Cloete Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.08702 18.03128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang