Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna 75

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Maritha D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Ons gaan beslis weer! Die woonstel is pragtig en gerieflik. Die strand is skoon en netjies. Alles verdien beslis volpunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
Laguna 75
Thank you Maritha, I hope to host you again soon.

Suraksha R
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Peaceful stay. The place was easy to locate and was spotless upon arrival. Stunning view from the veranda and private. Everything you could need or require is available, and the staff are extremely helpful and kind. It would also be good for a family with kids, as there is ample space. I would definitely recommend it to anyone needing a little getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
Laguna 75
Thank you so much for your kind words, Suraksha. I look forward to hosting you again one day.

Zelmarie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Ongelooflik lekker gebly! Ons as 'n gesin sal beslis weer by Laguna kom bly. Plek is lekker ruim en baie netjies! Dankie vir als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
Laguna 75
Thank you Zelmarie, I really appreciate your kind review and look forward to hosting you again soon.

Desiré O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2024

Heerlike, rustige wegbreek! Ek het reeds Laguna 75 aanbeveel aan vriende en familie. Al wat ek wil noem, is dat die kamer met dubble bed (nie see uitsig) se kussings het verskriklik geruik na rook, soos 'n vreugdevuur. Ons het 'n kussing vanaf 'n ander bed in die kamer met 3 beddens geneem. Ek weet nie of die vorige gaste dalk buite gesit het met die kussings nie. Andersins het ons heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
Laguna 75
Hi Desire, I am so sorry you encountered this. I would have had the cleaners come back and rewash the items if you had let me know. I am so glad the rest of the stay was great and I do apologise again for the pillows, a previous guest must have used them outside.

Thobeka K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

My weekend was great. Laguna 75 was the greatest place I've ever visited.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

That place is a to-die-for. I'm disappointed that my stay was too short. Can't wait for the next visit. The location is superb. All rooms are spacious, neat and clean. All necessary commodities are available. The value for booking is reasonable. It is a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
Laguna 75
Thank you Carol for your stunning review and we look forward to welcoming you back soon.

Melody L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2022

Pragtige uitsig oor die see. Baie mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reginald K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Baie lekker. ’n Wonderlike plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

H.silindile B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2021

The best place to be. The place is perfect, the best place and service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
Laguna 75
Thank you so much for your kind words.

Heidi B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2021

The stay was comfortable. Near all the places you want to visit. It is a yes for us. It was a very rainy weekend. Only one day of sunshine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
Laguna 75
Thank you for your review and I am sorry the weather was not the best. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gayle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selveylaan 3, La Crete Unit 75, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADd2vHGX1EHfGc3UwElgZsfibW0onlJcs3uA2Nuci9iD3rqHPd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 3 Selvey Avenue La Crete Unit 75 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.836399302782 30.39220656316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang