Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna 75

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selveylaan 3, La Crete Unit 75, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laguna 75 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die dorp bied reisigers wat die Suidkus besoek 'n perfekte plek om die son-lek strande en kuslyn van KwaZulu-Natal te verken en is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.

Dié drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bied gedeeltelike see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n hoekbad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die leefarea met lugversorging het 'n gemaklike sitkamerstel, TV en toegang tot 'n privaat patio met 'n 8-sitplektafel en 'n sitarea.

Onderdakparkeerplek word voorsien vir 1 voertuig terwyl 'n tweede voertuig van die besoekers se parkeerarea gebruik kan maak. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit, 'n wassery, gemeenskaplike swembad en afstandbeheerde toegang.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gayle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Selveylaan 3, La Crete Unit 75, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna 75 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selveylaan 3, La Crete Unit 75, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADd2vHGX1EHfGc3UwElgZsfibW0onlJcs3uA2Nuci9iD3rqHPd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 3 Selvey Avenue La Crete Unit 75 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.836399302782 30.39220656316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang