Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna C13 Greenways Golf Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Andrews-rylaan, Eenheid C13, Laguna Beach, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laguna C13 in Greenways Golf Estate is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Greenways Golf Estate in Strand. Gaste kan die landgoed se natuurskoon met lang geteerde paadjies verken, die voëllewe geniet en dit bied direkte toegang tot die strand. Dit is die ideale opsie vir gesinne of vriende.

Dié woonstel is op die grondverdieping, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek en daar is 'n TV met DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die landgoed. Gaste kan die kompleks se gemeenskaplike swembad, braai-area, tennisbane, restaurant en kroeg geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar en hierdie verblyf is naby winkelsentrums en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • St Andrews-rylaan, Eenheid C13, Laguna Beach, Strand, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Andrews-rylaan, Eenheid C13, Laguna Beach, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac2b9962cbd6ccc6a67572fc0f8cb980e7bb37c2f4a79e3b1c9e62aa2ba44dbd0bbc8be692029a35ef3c9cb002786f9f77ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) St Andrews Drive Unit C13, Laguna Beach 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.134680647952 18.844790791884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang