Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 6

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Laguna La Crete 6
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rina D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D

Fatasties.

Fatasties. Net fans in die kamer en sitkamer moet gediens word. Dit werk nie, maar die eienaar was baie gaaf om vir ons ekstra fans te gee vir die week. Ook baie dankbaar vir die klein generator wat ons toegelaat het om nog TV te kyk in load shedding tyd.

Nicola C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola C

Manna vir die siel!

Die eenheid was baie prakties en stylvol. Dit beskik oor ‘n skottelgoedwasser en wasmasjien wat ‘n bonus was. Ons kon elke dag die walvisse van die balkon aanskou. Sal vir enige persoon aanbeveel!

Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3216c541e9047be51829b2a297c2dbeab27b98db2f4fdae494e57b09ea7e31072f9146965d62bb95feefff1d2fcd527e2aa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.836886736348 30.394199076092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang