Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 104

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gideon L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Awesome rus plek. Baie lekker gesinsvakansie. Gaan nou my eie eenheid koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buks T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Een beautiful place. Ek sal dit gerus aanbeveel en ek sal definitief weer bespreek! Vir seker uitstekend 10/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Laguna La Crete 104
Hi Chelene, Baie dankie. Ek is ook lief vir Laguna 104. xx

Yolandi R
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Gerieflike eenheid met pragtige uitsig. Pragtige uitsig. Eenheid baie skoon en netjies. Beskik oor alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryona A
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Beautiful place. Had an awesome July school holiday at Laguna.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Laguna La Crete 104
Thank you, Bryona, lovely place to enjoy and be safe.

Janine S
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Skoon, netjies, gerieflik, uitstekende uitsig, toegerus met alles en definitief ontspannend. Ek het regtig nie die uitstekende kwaliteit verwag nie, maar dit was regtig 'n belewenis. Baie dankie aan die eienaar vir so 'n uitmuntende "kuier". Ek sal weer volgende jaar daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Laguna La Crete 104
Dankie Janine.

Jana B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Ons kom weer! (En weer en weer) Hierdie eenheid op die eerste verdieping het n pragtige see uitsig. Die eenheid is toegerus met alles wat ons benodig het en nog meer, daar was tot 'n strand "cabana/tent" in die kas wat so handig ingekom het. Die skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien in die eenheid was 'n groot pluspunt en alles in werkende orde. Die hele eenheid is met die mooiste bypassende hout "units" gedoen. Die WiFi was stabiel en het geen probleme gegee nie. Die DSTV was aan en geen probleme gehad nie. Ons kon geen maar geen fout vind met die eenheid nie. Alles werk net, dit was so lekker om net in te stap en alles reeds aan en reg vir gebruik te hê en nie hoef te sukkel met iets nie. Susan self was ook betrokke en wou (en het) hierdie vir ons 'n heerlike vakansie gemaak. Ons sal vir seker weer hier book!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Laguna La Crete 104
Hi Jana, Baie dankie vir jou kompliment. Ek is so bly julle het dit geniet. Ek is lief vir daardie plekkie en dit is so veilig. Julle is enige tyd welkom.

Quintan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie netjiese eenheid met mooi uitsig na die see. Die hoofslaapkamer het 'n bad en stort wat nie op die foto's is nie. Dit was 'n groot pluspunt omdat ons klein kinders het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Laguna La Crete 104
Hi Quintan, Baie dankie, so bly as julle dit geniet het. Kom bly weer daar as julle Suid-Afrika toe kom. Blessings vir jou. Groete Susan

Anisa J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2022

The place was really lovely and perfect for us as a family. Everything was working perfectly. I would maybe just suggest that for longer stays clean linen be provided. We stayed for 9 nights and would've appreciated clean linen. But other than that I would say the place is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Laguna La Crete 104
Hi Anisa, Thank you will check for you. The linen problem is with this load shedding. I've discussed this with the cleaning company.

Gerda S
Lang verblyf
4.4
Jan 2022

Sien hieronder. Lagoon besmet met riool. Strand gesluit vir laaste 7 dae van verblyf. Elke liewe een van ons 8 het dodelik siek geraak van diarree, opgooi en maagkrampe. Kraanwater ondrinkbaar. Geen skoonmakers beskikbaar, net 4 vir die hele blok. Kombuiswasbak lek water agter in die potte en panne in. Yskas lek water. Hoofslaapkamer se toilet lek water op die vloer. Gekraakte glas geraporteer, nie vervang. Geen bolklitser om sous of pap te roer. Kort plastiekbakke om oorskiet kos te stoor of saam te neem strand toe. Onvoldoende linne and handdoeke, ingaan met 'n skoon stel en dit is die laaste. Daarna moet jy reël vir nuwe linne en handdoeke. Kort ten minste 'n ekstra skoon stel handdoeke and linne, vrylik beskikbaar en wanneer benodig. Wasmasjien en tuimeldroër hopeloos te klein vir die hoeveelheid gaste wat die eenheid kan besoek se behoefte. Matrasse veral in spaarslaapkamer is nie van goeie gehalte nie. TV-kabinet se deure blok die sig, net die persoon/persone reg voor die TV kan kyk. Trappe is 'n probleem vir ouer mense om in die eenheid te kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jh S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2022

Pragtige, goed toegeruste woonstel. Heerlik gebly. Baie netjies. Hou van die groot stoep. Baie gerieflik om so naby die strand te wees. Baie bly die foto's op die advertensie, en die ware plek, lyk dieselfde. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Laguna La Crete 104
Dankie Rita. Hoop julle kom weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-straat, Laguna La Crete 104, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPLgM08zHDmQk7H5H9u2uHxBwhYUZarkNxLIN1SuBZ1RRjXcsx4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 5 Selvey Street Laguna La Crete 104 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.836450065539 30.393795579363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang