Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 104

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Laguna La Crete 104
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gideon L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon L

Awesome rus plek.

Baie lekker gesinsvakansie. Gaan nou my eie eenheid koop.

Buks T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks T

Een beautiful place. Ek sal dit gerus aanbeveel en ek sal definitief weer bespreek!

Vir seker uitstekend 10/10!

Laguna La Crete 104 se terugvoer

Hi Chelene,
Baie dankie.
Ek is ook lief vir Laguna 104.
xx

Laguna La Crete 104
Yolandi R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Gerieflike eenheid met pragtige uitsig.

Pragtige uitsig. Eenheid baie skoon en netjies. Beskik oor alles wat jy nodig het.

Bryona A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryona A

Beautiful place.

Had an awesome July school holiday at Laguna.

Laguna La Crete 104 se terugvoer

Thank you, Bryona, lovely place to enjoy and be safe.

Laguna La Crete 104
Janine S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Skoon, netjies, gerieflik, uitstekende uitsig, toegerus met alles en definitief ontspannend.

Ek het regtig nie die uitstekende kwaliteit verwag nie, maar dit was regtig 'n belewenis. Baie dankie aan die eienaar vir so 'n uitmuntende "kuier". Ek sal weer volgende jaar daar bespreek.

Laguna La Crete 104 se terugvoer

Dankie Janine.

Laguna La Crete 104
Jana B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B

Ons kom weer! (En weer en weer)

Hierdie eenheid op die eerste verdieping het n pragtige see uitsig. Die eenheid is toegerus met alles wat ons benodig het en nog meer, daar was tot 'n strand "cabana/tent" in die kas wat so handig ingekom het. Die skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien in die eenheid was 'n groot pluspunt en alles in werkende orde. Die hele eenheid is met die mooiste bypassende hout "units" gedoen. Die WiFi was stabiel en het geen probleme gegee nie. Die DSTV was aan en geen probleme gehad nie. Ons kon geen maar geen fout vind met die eenheid nie. Alles werk net, dit was so lekker om net in te stap en alles reeds aan en reg vir gebruik te hê en nie hoef te sukkel met iets nie. Susan self was ook betrokke en wou (en het) hierdie vir ons 'n heerlike vakansie gemaak. Ons sal vir seker weer hier book!

Laguna La Crete 104 se terugvoer

Hi Jana,
Baie dankie vir jou kompliment.
Ek is so bly julle het dit geniet. Ek is lief vir daardie plekkie en dit is so veilig. Julle is enige tyd welkom.

Laguna La Crete 104
Quintan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintan N

Baie netjiese eenheid met mooi uitsig na die see.

Die hoofslaapkamer het 'n bad en stort wat nie op die foto's is nie. Dit was 'n groot pluspunt omdat ons klein kinders het.

Laguna La Crete 104 se terugvoer

Hi Quintan,
Baie dankie, so bly as julle dit geniet het. Kom bly weer daar as julle Suid-Afrika toe kom. Blessings vir jou.
Groete
Susan

Laguna La Crete 104
Anisa J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anisa J

The place was really lovely and perfect for us as a family. Everything was working perfectly.

I would maybe just suggest that for longer stays clean linen be provided. We stayed for 9 nights and would've appreciated clean linen. But other than that I would say the place is perfect.

Laguna La Crete 104 se terugvoer

Hi Anisa,
Thank you will check for you. The linen problem is with this load shedding. I've discussed this with the cleaning company.

Laguna La Crete 104
Gerda S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Sien hieronder.

Lagoon besmet met riool. Strand gesluit vir laaste 7 dae van verblyf. Elke liewe een van ons 8 het dodelik siek geraak van diarree, opgooi en maagkrampe. Kraanwater ondrinkbaar. Geen skoonmakers beskikbaar, net 4 vir die hele blok. Kombuiswasbak lek water agter in die potte en panne in. Yskas lek water. Hoofslaapkamer se toilet lek water op die vloer. Gekraakte glas geraporteer, nie vervang. Geen bolklitser om sous of pap te roer. Kort plastiekbakke om oorskiet kos te stoor of saam te neem strand toe. Onvoldoende linne and handdoeke, ingaan met 'n skoon stel en dit is die laaste. Daarna moet jy reël vir nuwe linne en handdoeke. Kort ten minste 'n ekstra skoon stel handdoeke and linne, vrylik beskikbaar en wanneer benodig. Wasmasjien en tuimeldroër hopeloos te klein vir die hoeveelheid gaste wat die eenheid kan besoek se behoefte. Matrasse veral in spaarslaapkamer is nie van goeie gehalte nie. TV-kabinet se deure blok die sig, net die persoon/persone reg voor die TV kan kyk. Trappe is 'n probleem vir ouer mense om in die eenheid te kom.

Jh S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jh S

Pragtige, goed toegeruste woonstel. Heerlik gebly.

Baie netjies. Hou van die groot stoep. Baie gerieflik om so naby die strand te wees. Baie bly die foto's op die advertensie, en die ware plek, lyk dieselfde. Pragtige uitsig.

Laguna La Crete 104 se terugvoer

Dankie Rita. Hoop julle kom weer.

Laguna La Crete 104
Kirsty R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kirsty R

Enjoyable.

It was a lovely enjoyable weekend. We did battle as there weren't enough bath towels, we were only advised to bring beach towels with. There was also no hand soaps in bathrooms, no dish washing liquid, only tablets for the dishwasher, no cloth for the kitchen to wipe counters down etc. Fridge leaks water, so constantly having to mop the floors. Small things but it can make such a difference if attended to.

Laguna La Crete 104 se terugvoer

Hi Kirsty,
Thank you for you valuable feed back and comments.
We will surely attend to the negative remarks.
See you soon.

Laguna La Crete 104
Beyers S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beyers S

It was very comfortable and we felt at home, nice view of the sea.

It's a good place to be. I can recommend everyone to choose Laguna 104.

Laguna La Crete 104 se terugvoer

Dankie Ansie, ek is bly julle het dit geniet. Waardeer jou antwoord.

Laguna La Crete 104
Juan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan S

Baie lekker

Sal langer wou bly.

Laguna La Crete 104 se terugvoer

Dankie Juan. Julle kan enige tyd weer gaan.

Laguna La Crete 104
Andries O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Andries O

Not nice at all beach was closed due to sewerage pipe burst and owner of 103 is a pain and busy body with children and when you laugh to hard.

The owner in the flat below made our vacation a living hell we have teenagers and we where not allowed to laugh to loud and that was 19:30 at night. At the swimming pool he stood and watched who does what wrong. With the Covid that closed the beaches on our 4th day Laguna closed the swimming pools, tennis courts and the outdoor braai areas so we had nothing to do but play games and laugh at one another, but that guy who is on their body corporate made it bad for us just to proof he is a owner.

Laguna La Crete 104 se terugvoer

The beach closed down for the lockdown.
We cannot take responsibility for fights between clients.
3 glasses were broken
3 Towels were full of blood and terrible dirty, just left like that
1 Bed lamp also broken
If you need photos of everything I can send it to you.

Laguna La Crete 104
Chantelle C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C

Uitstekend.

Laguna La Crete104 voldoen absoluut aan alle vereistes van 'n vakansieganger. Selfs die verdere stap geneem om toegerus te wees met ekstra items om die kinders besig te hou, genoeg linne, en die groot gerief van beide 'n wasmasjien en tuimeldroër. Met oogopslag was my eerste indruk dat als in die woning beter is as op die foto's. Vriendelike diens en algehele netheid was 'n verdere pluspunt. Ons was 'n groep van 8 persone en die spasie was meer as gemaklik. Het met 2 voertuie en sleepwa gegaan, was sonder probleem geassisteer met ekstra parkering. Sal dit aanbeveel vir enige vakansieganger.

Laguna La Crete 104 se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dat julle die plek komplimenteer.
Ons het regtig baie moeite gedoen om dit so aangenaam te maak, dat ons gaste regtig 'n lekker tyd kan geniet daar.

Laguna La Crete 104
Makabelo N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makabelo N

Wonderful.

Lovely venue which is clean and we loved the pool area.

Adri V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V

Baie lekker verblyf. Goeie ligging.

Toilet het egter gelek en was 'n probleem. Ons het dit aangemeld, maar geen persoon is uitgestuur nie.

Laguna La Crete 104 se terugvoer

Hi Adri,

Jammer ons het een van die werksmense gereel om dit reg te maak, sal net by hulle hoor hoekom dit nie herstel is nie.
Solank julle dit geniet het is ek bly.
Julle is enige tyd weer welkom.

Groete,
Susan Minnaar

Laguna La Crete 104
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-straat, Laguna La Crete 104, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPLgM08zHDmQk7H5H9u2uHxBwhYUZarkNxLIN1SuBZ1RRjXcsx4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 5 Selvey Street Laguna La Crete 104 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.836450065539 30.393795579363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang