Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 13

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Naomi H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantastiese verblyf, skoon, netjies, het in al ons behoeftes voldoen! 'n Wonderlike plekkie wat in al ons behoeftes voorsien het. Ons sal beslis weer na hierdie asemrowende plekkie toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Towfeek A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

It was a very nice place. I will book it anytime. It was so lovely. I wish I could stay for longer, we had a top time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Laguna La Crete 13
We are so happy you had a great time. Hope to see you back soon.

Charlene G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Peaceful and beautiful. Very nice and clean unit. Situation of unit was perfect. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Laguna La Crete 13
Great to hear that you had such a great time. See you back soon.

Jurine W
Lang verblyf
4.6
Okt 2021

Baie lekker. Die kas in die kamer was vrot. En die kamer se lig het nie gewerk nie. Verder was dit baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Baie lekker dankie. Lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandolwenkosi M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2019

This was the best ever stay. Well-organised venue. I will have to come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozilla S
Kort verblyf
4.4
Jul 2019

Puik verblyf vir 'n groot gesin. Ek was net baie bekommerd oor sommige groot vensters wat glad nie kon sluit nie en wat ook nie diefwering voor gehad het nie. Ek wat self 'n groot persoon is kan met gemak deur die venster klim. Aangesien dit op die grondvloer is sal ek aanbeveel dat hulle diefwering opsit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 346

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f771b46785f61d0eedcf225ca9fc4d30b7ee9f541486b435a9670eb3b82c339aa13414966505f8360151202aaa3e5049ba5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.83661958504 30.393330040371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang