Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 190

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Laguna La Crete 190
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Susanna S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna S

Baie lekker.

Ons het heerlik gebly.

Janita H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita H

Fantastiese verblyf.

Baie skoon, netjies en veilig, asemrowende see-uitsig, sal definitief die plek aanbeveel en sal self ook weer daar tuis gaan vir vakansie.

Mariette M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

So lekker gekuier.

Ons het dit baie geniet. Die woonstel was netjies en skoon. Alles is daar wat nodig is. Sal definitief weer daar gaan kuier. Baie dankie.

Wendy M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M

A relaxing getaway despite the rain.

A clean, attractively furnished, airy and quiet apartment with a panoramic view of the ocean. Despite it being a rainy weekend, we had a very relaxing stay in the unit and were able to enjoy the stunning sea views from the balcony that opens out from the lounge. The window of the main bedroom also provides a great ocean view, and we loved falling asleep to the sound of the waves. The beach is easily accessible, although not for anyone with impaired mobility as there are rocks and a lagoon to cross in getting to the main beach. Uvongo beach scores 10/10 as a perfect family beach, and there are several excellent restaurants within close range of the apartment. We highly recommend this unit and look forward to returning for another stay, hopefully under sunnier skies!

Sheila F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheila F

A great experience!

My friend and I really enjoyed our stay. A well-furnished flat which had everything we needed. Gas braai needs a bit of attention, but everyone was very quick to help!

Pretisha B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pretisha B

It was a good experience.

It was a beautiful experience. Just the load shedding is stage 4 spoiler. The place is safe. No WiFi. No aircon.

Marizy L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marizy L

Heerlike seevakansie by Laguna La Crete 190.

Lieflike plek! Die woonstel het alles wat jy nodig het, stap afstand na die lagune en die sekuriteit is baie goed. Die lig in die badkamer het geblaas en die agent het dit dadelik laat vervang. Sal die plek beslis aanbeveel.

Aldo S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo S

Very nice.

Fantastic sea views, beautiful beach with whales and dolphins close to the beach.

Faldilah H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faldilah H

Beautiful and peaceful.

Very neat unit. Ethel the manageress of housekeeping was very friendly and accommodating. Will definitely come back soon.

Nigel C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel C

Excellent.

Excellent location with awesome views. Very neat and tidy. Had an awesome time.

Blanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanda V

Die woonstel het alles wat mens nodig het as jy vir 'n paar daggies gaan. Die view was beslis 'n bonus en ons het ongelooflik lekker gebly.

Dis naby geleë aan die strand en winkels, daar is braaigeriewe, drinkwater, goeie sekuriteit, DStv kan geaktiveer word.

Gunpath S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gunpath S

Tops

Please, I would like to book a ground-level, closer to the pier, inform me if you guys have any. Would love to bring my grandkids.

Magda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda B

Baie aangenaam en goed toegerus.

Oulike plekkie, sal weer kom kuier.

Kay V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kay V

Great view. Peaceful environment.

A nice place to be with the family.

Pravesh B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pravesh B

Pleasant stay. Still waiting for deposit refund.

Still waiting for the deposit to be refunded. 2 emails were sent.

Jp V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jp V

Oulike plekkie.

Was lekker vir die vinnige 2 dae, ongelukkig net swak skoongemaak.

Naseema S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naseema S

Awesome place.

Very neat and cosy apartment. Will definitely go back again. Very safe and clean.

Anonieme gas - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Rudolf N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf N

Bevredigende blyplek, 7/10.

Ons kuier was bevredigend hoewel die slaapgeriewe beter kon gewees het. Matrasse was hard en uitgelê. Verder is dit ’n baie ruime woonstel met puik netheid. Pragtige uitsig en veiligheidstoestelle wat bo-standaard is. Besonders naby aam die strand met ’n fantastiese ligging. Ons het minimale probleme ervaar met aktivering van die DStv.

Danie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Baie aangenaam. Gasbraai op stoep 'n wenner

Eenheid baie netjies en gerieflik. Eienaar baie behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Christo S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Lekker en rustig.

Ons het lekker gebly in 'n rustige omgewing met lekker mede-inwoners en lekker weer.

Isabella E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella E

Pragtige see-uitsig.

Fantastiese uitsig oor die see. Baie netjies met al die nodige geriewe.

Candice M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice M

Everything we needed to relax by the sea.

We felt secure and safe in the complex. I loved looking out onto the sea and spotted some whales. The unit was well-equipped and a central location to the beaches in the area. We didn't venture out the complex gate to the beach as it looked too steep and therefore dangerous.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Als wat jy nodig het om by die see te ontspan.

Ons het veilig gevoel in die kompleks. Was lekker om oor die see uit te kyk en het selfs walvisse gesien. Die eenheid is goed toegerus en sentraal geleë t.o.v. die strande in die omgewing. Ons het egter nie by die kompleks se hek uitgeloop strand toe nie aangesien dit steil en gevaarlik gelyk het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Janita H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita H

'n Heerlike vakansie.

Julle plek is baie netjies, mooi see-uitsig, baie rustig. Ons het dit baie geniet. Mense, jul sal nie spyt wees om hierdie plek te bespreek nie.

Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Eenheid gerieflik maar moet deur lagoon loop om strand te bereik, dit kan diep raak met hoogwater.

Sien sterre.

Anodie K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anodie K

'n Onvergeetlike gesinsvakansie.

'n Baie lekker gebly en heerlik gerus.

Esther V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V

Unforgettable.

The best place to stay, we enjoyed is so much, will definitely go back.

Elize G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize G

Gerieflik.

Veilig, netjies en goed geleë.

Sarie H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie H

Om die see te hoor en te sien is vir my belangrik en die woonstel het aan my behoeftes voorsien.

Heerlik gekuier op die stoep vanwaar ons die see kan sien en hoor. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Sal enige tyd weer gebruik maak van die woonstel. Die baie trappe af na die strand was net vir my effens moeilik met 'n seer been.

Dawid W - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid W

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laguna La Crete 190, Selveylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2ODA1ZWUwLTg2ZWYtNGJjNC1hOTAxLTdhN2RmOGFiNjI3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 5) 31 5 1 5 190 Laguna La Crete Selvey Avenue 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.836751425572 30.393178041139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang