Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 190

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Susanna S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janita H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantastiese verblyf. Baie skoon, netjies en veilig, asemrowende see-uitsig, sal definitief die plek aanbeveel en sal self ook weer daar tuis gaan vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

So lekker gekuier. Ons het dit baie geniet. Die woonstel was netjies en skoon. Alles is daar wat nodig is. Sal definitief weer daar gaan kuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

A relaxing getaway despite the rain. A clean, attractively furnished, airy and quiet apartment with a panoramic view of the ocean. Despite it being a rainy weekend, we had a very relaxing stay in the unit and were able to enjoy the stunning sea views from the balcony that opens out from the lounge. The window of the main bedroom also provides a great ocean view, and we loved falling asleep to the sound of the waves. The beach is easily accessible, although not for anyone with impaired mobility as there are rocks and a lagoon to cross in getting to the main beach. Uvongo beach scores 10/10 as a perfect family beach, and there are several excellent restaurants within close range of the apartment. We highly recommend this unit and look forward to returning for another stay, hopefully under sunnier skies!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

A great experience! My friend and I really enjoyed our stay. A well-furnished flat which had everything we needed. Gas braai needs a bit of attention, but everyone was very quick to help!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pretisha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

It was a good experience. It was a beautiful experience. Just the load shedding is stage 4 spoiler. The place is safe. No WiFi. No aircon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marizy L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Heerlike seevakansie by Laguna La Crete 190. Lieflike plek! Die woonstel het alles wat jy nodig het, stap afstand na die lagune en die sekuriteit is baie goed. Die lig in die badkamer het geblaas en die agent het dit dadelik laat vervang. Sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aldo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker. Fantastic sea views, beautiful beach with whales and dolphins close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faldilah H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Beautiful and peaceful. Very neat unit. Ethel the manageress of housekeeping was very friendly and accommodating. Will definitely come back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Excellent. Excellent location with awesome views. Very neat and tidy. Had an awesome time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laguna La Crete 190, Selveylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2ODA1ZWUwLTg2ZWYtNGJjNC1hOTAxLTdhN2RmOGFiNjI3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 5) 31 5 1 5 190 Laguna La Crete Selvey Avenue 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.836751425572 30.393178041139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang