Laguna La Crete 190
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Susanna S - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Janita H - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Mariette M - Okt 2023
Algehele gradering
So lekker gekuier.
Wendy M - Apr 2024
Algehele gradering
A relaxing getaway despite the rain.
Lees meerSheila F - Mrt 2024
Algehele gradering
A great experience!
Pretisha B - Mrt 2024
Algehele gradering
It was a good experience.
Marizy L - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike seevakansie by Laguna La Crete 190.
Aldo S - Aug 2023
Algehele gradering
Very nice.
Faldilah H - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Nigel C - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent.
Blanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Die woonstel het alles wat mens nodig het as jy vir 'n paar daggies gaan. Die view was beslis 'n bonus en ons het ongelooflik lekker gebly.
Gunpath S - Aug 2023
Algehele gradering
Tops
Magda B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en goed toegerus.
Kay V - Apr 2023
Algehele gradering
Great view. Peaceful environment.
Pravesh B - Sep 2023
Algehele gradering
Pleasant stay. Still waiting for deposit refund.
Jp V - Apr 2023
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Naseema S - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome place.
Anonieme gas - Mei 2021
Algehele gradering
Rudolf N - Okt 2020
Algehele gradering
Bevredigende blyplek, 7/10.
Danie R - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam. Gasbraai op stoep 'n wenner
Christo S - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Isabella E - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Candice M - Jul 2018
Algehele gradering
Everything we needed to relax by the sea.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Als wat jy nodig het om by die see te ontspan.
Ons het veilig gevoel in die kompleks. Was lekker om oor die see uit te kyk en het selfs walvisse gesien. Die eenheid is goed toegerus en sentraal geleë t.o.v. die strande in die omgewing. Ons het egter nie by die kompleks se hek uitgeloop strand toe nie aangesien dit steil en gevaarlik gelyk het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Janita H - Apr 2017
Algehele gradering
'n Heerlike vakansie.
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Johan V - Apr 2017
Algehele gradering
Eenheid gerieflik maar moet deur lagoon loop om strand te bereik, dit kan diep raak met hoogwater.
Anodie K - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Onvergeetlike gesinsvakansie.
Esther V - Jan 2016
Algehele gradering
Unforgettable.
Elize G - Apr 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Sarie H - Jun 2016
Algehele gradering
Om die see te hoor en te sien is vir my belangrik en die woonstel het aan my behoeftes voorsien.
Dawid W - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laguna La Crete 190, Selveylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang